Stella's Kennels & Cattery

Stella's Kennels & Cattery Stella's is a hotel for cats and small breed dogs.

Koebaai, liefste Emmatjie. Rus sag.🐾💛
18/07/2026

Koebaai, liefste Emmatjie. Rus sag.🐾💛

Hierdie dame kon vir jou ’n barshou kyk!  Jy het dadelik geweet as sy nie van iets of iemand hou nie. Net so kon daai kw...
14/07/2026

Hierdie dame kon vir jou ’n barshou kyk! Jy het dadelik geweet as sy nie van iets of iemand hou nie. Net so kon daai kwaai kykers versag en vir haarself ’n plek diep in jou hart in kyk.

Agter hierdie pragtige oë lê ’n diep, maar mooi storie.
Na Nugget se heel eerste kuiertjie by ons in 2016, het sy by ons agter gebly. Nuggy kon, weens omstandighede, nie saam met haar sussie terug huis toe gaan nie en sy moes dringend ’n nuwe tuiste kry.

Niks kry vir Nugget onder nie en sy het haar pad oop "gekyk" tot by die regte plek. 'n Liefdevolle huis waar omgee-harte haar ingeneem en deel van die gesin gemaak het. Jessie en Jonty, die toypoms, was haar sibbe en toe later kom Shelbie ook by. En 'n mense boetieboud!

Ons is dankbaar vir mense met omgee-harte. Ons is dankbaar dat Nuggy se laaste hoofstukke vol liefde en omgee was en net so dankbaar dat ons deel van dié pragtige kat se storie kon wees.

Rus in vrede, Nugget.
Jou storie herhinner ons aan oom Alexander Graham Bell se sêding: "As one door closes, another one opens."💜

25/06/2026

Address

Please Contact Us Directly For Directions
Robertson

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stella's Kennels & Cattery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stella's Kennels & Cattery:

Shortcuts

Share

Category