20/04/2018
Marina Spangenberg spog vir oulaas saam met Dr Tina Kaldenberg met Charles Xavier, die pragtige Anglo Arabier wat op pad is na sy nuwe eienaars in die Paarl.
Riversdal Diereklineik se Veeartse doen graag besoeke in die gemak van jou eie plaas. Skakel en boek jou afspraak nou.