Lè Pet Doggy Parlour

Lè Pet Doggy Parlour Dankie vir julle ondersteuning en begrip! 💛

Liewe kliënte, ons vra asb dat julle ten minste ’n week vooruit bespreek vir julle honde of katte. 🐾
Ons skedule vul vinnig op, en vroeë besprekings help verseker dat julle ’n plekkie kry.

Le Pet het nou weer lekker  opgradeer, van ###klein honde jassies  tot ###groot!🐈‍⬛🐈🐕🦮🦮🦮🫠🥳
09/05/2026

Le Pet het nou weer lekker opgradeer, van ###klein honde jassies tot ###groot!🐈‍⬛🐈🐕🦮🦮🦮🫠🥳

Dit was vrydag die 8ste Mei 2026 se woefers  vir die dag!
09/05/2026

Dit was vrydag die 8ste Mei 2026 se woefers vir die dag!

Gister en vandag se woefers  by le pet
05/05/2026

Gister en vandag se woefers by le pet

Ons plekke vul vinnig op! 🗓️ Bespreek minstens ’n week vooruit om jou plekkie te verseker.
17/11/2025

Ons plekke vul vinnig op! 🗓️

Bespreek minstens ’n week vooruit om jou plekkie te verseker.

Help jou pelskind ontspan die natuurlike manier 🌿 Met Cannativa CBD vir diere — nou beskikbaar by Lè Pet Honde Salon! 💚 ...
23/10/2025

Help jou pelskind ontspan die natuurlike manier 🌿

Met Cannativa CBD vir diere — nou beskikbaar by Lè Pet Honde Salon! 💚

Dankie aan al ons kliënte wat hul pelskinders aan ons toevertrou! 💛 Julle maak ons werk ‘n vreugde.    ”
21/10/2025

Dankie aan al ons kliënte wat hul pelskinders aan ons toevertrou! 💛

Julle maak ons werk ‘n vreugde.

Styl + Komfort = Gelukkig Woef! 💕By Lè Pet Honde Salon het ons die mooiste halsbande vir elke persoonlikheid — van chic ...
15/10/2025

Styl + Komfort = Gelukkig Woef! 💕

By Lè Pet Honde Salon het ons die mooiste halsbande vir elke persoonlikheid — van chic tot speels! Jou woef kan nou stylvol én gemaklik wees. 🐾✨

Niks sê ‘gelukkige hond’ soos ’n vars bad en ’n kwispelende stert nie! 🐾💛    ”
13/10/2025

Niks sê ‘gelukkige hond’ soos ’n vars bad en ’n kwispelende stert nie! 🐾💛

Gelukkige diere maak gelukkige harte. ❤️Bespreek jou 4-poot kinders se bederf vandag!
09/10/2025

Gelukkige diere maak gelukkige harte. ❤️

Bespreek jou 4-poot kinders se bederf vandag!

Address

Saamgroei Centre, Jenner Street
Rayton

Telephone

+27824264226

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lè Pet Doggy Parlour posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category