Homestead Veterinary Hospital - Dr Lottie Carr

Homestead Veterinary Hospital - Dr Lottie Carr Veterinary Practice situated in Randfontein. Where pets and owners are family.

Julle hier kom n ding, dit  kan sneeu in Randfontein van Maandag af. Asseblief maak voorsiening vir julle diere. As jy k...
08/08/2026

Julle hier kom n ding, dit kan sneeu in Randfontein van Maandag af. Asseblief maak voorsiening vir julle diere. As jy koud kry, kry hulle ook koud. 🥶⛄☃️

If you are missing your african grey please let us know. Proof of ownership is required.As well as area where it was los...
30/06/2026

If you are missing your african grey please let us know. Proof of ownership is required.As well as area where it was lost. The number of the ring on its leg is also required

Een van ons gunsteling woefkinders is vir die eerstekeer see toe. Teddy jy is pragtig. Geniet die see bring vir ons n sk...
29/06/2026

Een van ons gunsteling woefkinders is vir die eerstekeer see toe. Teddy jy is pragtig. Geniet die see bring vir ons n skulpie saam♥️♥️♥️♥️♥️♥️

Dis baie koud buite asseblief bring julle honde en katkinders in. Vir die wat buite moet bly sal n hok en n kombers baie...
06/06/2026

Dis baie koud buite asseblief bring julle honde en katkinders in. Vir die wat buite moet bly sal n hok en n kombers baie help. As jy koud kry d**k net hoe koud kry hulle

Die girly love haar onesie ♥️♥️♥️ you go girl
18/05/2026

Die girly love haar onesie ♥️♥️♥️ you go girl

13/05/2026

Die ooievaar het by Homestead kom kuier❤️♥️♥️

Gelukkige Moedersdag aan al ons kat mammas. Ons sien julle liefde raak ❤️💜♥️❤️
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons kat mammas. Ons sien julle liefde raak ❤️💜♥️❤️

As een Jacky nie genoeg is 😅❤️
29/04/2026

As een Jacky nie genoeg is 😅❤️

28/04/2026

Address

72 Homestead Avenue
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 08:00 - 11:00
15:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 11:00
15:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 11:00
15:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 11:00
15:00 - 18:00
Friday 08:00 - 11:00
15:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00
17:00 - 18:00
Sunday 09:30 - 10:30
17:00 - 18:00

Telephone

+27100233911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Homestead Veterinary Hospital - Dr Lottie Carr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Homestead Veterinary Hospital - Dr Lottie Carr:

Shortcuts

Share

Category