AP Groenewald

Call Directions

AP Groenewald Step into a world of premium fashion with our high-quality clothing and shoes!

Step into a world of premium fashion with our high-quality clothing shop featuring top brands such as Falke, Hush Puppies, Jeep, and Solomon. Embrace the perfect blend of style, functionality, and craftsmanship that these iconic names bring to your wardrobe.

27/10/2026

Ipanema Sandale is gemaklike skoene wat die heel seisoen jou 'go to' sandale sal wees. Dis skoene wat hou, wat dit waarde vir geld maak. En dis heerlik koel vir hierdie warm somers in Prieska.

Kom loer in en sien wat's nuut op die rak!
16/10/2026

Kom loer in en sien wat's nuut op die rak!

GO BOKKE!!!
11/09/2026

GO BOKKE!!!

BIG BIG SAVINGS!!! Moenie dit misloop nie!!
02/09/2026

BIG BIG SAVINGS!!! Moenie dit misloop nie!!

Moenie die somer ons gemaklike dames skoen reeks misloop nie!
31/08/2026

Moenie die somer ons gemaklike dames skoen reeks misloop nie!

Moenie misloop om 'n paar of twee van hierdie gemaklike Angelsoft skoene vir jou vir die somer aan te skaf nie.
26/08/2026

Moenie misloop om 'n paar of twee van hierdie gemaklike Angelsoft skoene vir jou vir die somer aan te skaf nie.

Bokke Bo!!!
21/08/2026

Bokke Bo!!!

Nuwe Voorraad - die Lente is om die draai.
21/08/2026

Nuwe Voorraad - die Lente is om die draai.

Hierdie Freestyle wolboot het nog elke man wat ek ken se lewe verander. Dit hou jou voete heerlik warm veral as jy langs...
03/08/2026

Hierdie Freestyle wolboot het nog elke man wat ek ken se lewe verander. Dit hou jou voete heerlik warm veral as jy langs die vuur staan tydens die winter op 'n manne naweek.

Vroue, dis die perfekte geskenk vir jou man. Egte leer wol boots. Dis duursaam en sal vir jare hou.

30/04/2026

GROENEWALDS het 'n verskeidenheid warm baadjies die winter om jou warm te hou teen die koue.
Kom maak 'n draai en sien vir jouself

Address

17 Steward Street
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

+27533531212

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Groenewald posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby pet stores & pet services