Zellies Kennels

Zellies Kennels Wishing you all a wonderful 2016. Thank you for your support. May God bless you all. Dankie vir jull

Dankie...Dankie...Dankie...Vir elke "hondekind" wat vir ons kom kuier het Desember in die fees seisoen.Mag jul almal 'n ...
12/01/2026

Dankie...Dankie...Dankie...
Vir elke "hondekind" wat vir ons kom kuier het Desember in die fees seisoen.
Mag jul almal 'n Geseënde 2026 hê!
Bly geseënd, gesond en gelukkig tot ons weer sien.🐾🐾

Thank you...Thank you...Thank you...
For every " fur kid" that visit us this festive season in December.
May you all have a Blessed 2026!
Stay blessed, healthy and happy untill we meet again.🐾🐾

22/07/2025

Ons wil net dankie sê vir almal se ondersteuning gedurende die skool vakansie wat verby is. "Baie dankie"
Bly warm en veilig.🐾🐾

We just want to say thank you for your support during the school holiday.
"Thank you"
Stay warm and safe.🐾🐾

24/06/2025

Goeiedag, hoop dit gaan goed met almal en met jul "viervoet kinders".
Indien julle bietjie weg wil gaan in die koue vir die winter skool vakansie van 27/6 tot 22/7, ons het nog plek vir jul "viervoet kinders" en sal hul warm hou in die koue.
Bly warm en veilig!🐾🐾

Good day, hope everyone and your " furry kids" are fine.
If you plan to go away for the winter school holiday from 24/6 to 22/7, we still have place for your "furry kids" and will keep them warm in the cold.
Keep warm and safe!🐾🐾

05/01/2025

Thank you for your support during 2024.
Hope you enjoyed the festive season...
My wish for 2025 is good health, happiness, love, peace of mind and prosperity for everybody.
May God bless you all in 2025.🐾🐾

Dankie vir almal se ondersteuning gedurende 2024.
Hoop jul het die feesgety geniet...
My wens vir 2025 is goeie gesondheid, geluk, liefde, vrede en voorspoed vir almal.
Mag God jul almal seën in 2025.🐾🐾

Hallo almal,Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende die Oktober skool vakansie!Hoop dit gaan nog goed met jou e...
23/10/2024

Hallo almal,
Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende die Oktober skool vakansie!
Hoop dit gaan nog goed met jou en jou " viervoet kinders".
Die skole sluit weer 13/12/2024 tot 15/1/2025.
Onthou om betyds 'n plek te bespreek vir jou " viervoet kinders" , indien u beplan om weg te gaan vir die vakansie.
Veilig wees en bly gesond! Mooi bly!🐾🐾
(Kontak ons gerus op Whatsapp)

Hi everybody,
Thank you for your support during the October school holiday!
Hope you and your " fur kids" are still fine.
The school close again on the 13/12/2024 to 15/1/2025.
Remember to book in time a place for your " fur kids", if you going away for the holidays.
Keep safe and healthy! Keep well!🐾🐾
(Feel free to contact us on Whatsapp)

04/06/2024

Good day everybody,
I am sorry for my long absence... Life happens and sometimes it is not so easy to deal with everything.
Hope you and your "fur kids" are safe and healthy. Remember to book their place in time for the school holidays from 14/6 to 9/7/2024, if you going away for the holidays. Keep well, stay safe and warm this winter.🐾🐾

Goeiedag almal,
Jammer vir my lang afwesigheid... Die lewe gebeur en somtyds is dit moeilik om alles te verwerk.
Hoop jy en jou "viervoet kinders" is nog veilig en gesond. Onthou om betyds hul plek te bespreek vir die skool vakansie van 14/6 tot 9/7/2024, indien u beplan om weg te gaan die vakansie.
Mooi bly, bly veilig en warm hierdie winter.🐾🐾

25/12/2023
20/03/2023

Good evening everybody, hope you are all fine. Remember to book in time for your "fur kids" if you plan to go away for a weekend, a long weekend in April or the school holiday from 24/3 to 12/4/2023. Keep well and keep safe!🐾🐾

Goeie naand almal, hoop dit gaan nog goed met almal. Onthou om betyds te bespreek vir jou "viervoet kinders" indien jy beplan om weg te gaan vir 'n naweek, 'n lang naweek in April of skool vakansie van 24/3 tot 12/4/2023. Mooi bly en bly veilig!🐾🐾

24/01/2023

Vandag voel ek so dankbaar...
Dankbaar vir die tyd wat ek saam met my familie kon spandeer gedurende die fees tyd.
Dankbaar vir almal se ondersteuning gedurende 2022, baie dankie!
Dankbaar vir elke "viervoet kind" wat ons besoek het van die begin van 2023, baie dankie!
Dankbaar vir 'n nuwe jaar 2023...
Dankbaar vir al die seëninge wat ek ontvang het...
Hoop almal het 'n geseënde fees seisoen gehad saam met familie en vriende.
Mag 2023 geseënd en voorspoedig wees!
Wees goed vir mense en diere...
Wees dankbaar en geseënd!🐾🐾

Today i feel so grateful...
Grateful for spending time with my family during the festive season.
Grateful for everybody that support us during 2022, thank you!
Grateful for every "fur kid" that visit us from the beginning of 2023, thank you!
Grateful for a new year 2023...
Grateful for all the blessings i received...
Hope you all had a wonderful festive season with family and friends.
May 2023 be blessed and joyful!
Be kind to people and animals...
Be grateful and blessed!🐾🐾

07/11/2022

Hi everybody, hope you and your "fur kids" are fine.
I want to say sorry for not making contact for a long time. It was a very difficult year with lots of personal problems.
I want to thank everyone for their support during 2022."Thank you".
Remember to book in advance for your "fur kids" for the December holiday. We are blessed and thankful for the rain. Keep well.🐾🐾

Hi almal, hoop dit gaan goed met julle en jul "viervoet kinders".
Ek wil verskoning vra omdat ek so lanklaas kontak gemaak het. Dit was n moeilike jaar met heelwat persoonlike probleme.
Ek wil elkeen bedank vir jul getroue ondersteuning gedurende 2022. "Baie dankie".
Onthou om vroegtydig plek te bespreek vir jul "viervoet kinders" vir die Desember vakansie.
Ons is geseënd en dankbaar vir die reën. Mooi bly.🐾🐾

14/06/2022

Hallo almal, bly warm in die koue en hou jou "viervoet kinders" ook warm. Die langnaweek van 16/6 - 19/6 en skoolvakansie van 24/6 - 19/7 is om die draai.
Bespreek vroegtydig indien u beplan om weg te gaan! Veilig bly en mooi loop.🐾🐾

Hi everybody, keep warm in this cold and keep your "fur kids" also warm. Soon there will be a long weekend from 16/6 - 19/6 and school holiday from 24/6 - 19/7. Book in time if you got plans to go away. Keep well and stay safe!🐾🐾

21/02/2022

Good evening everybody,
Hope you and your "fur kids" are still fine. Make sure they got enough water to drink in this hot days.
The school holiday start 18/3 till 3/4. There are also a few long weekends in the future, 18/3 till 21/3 and 14/4 till 18/4 and 27/4 till 2/5. If you plan to go away for the school holiday or any one of the long weekends, whatsapp or phone us to book a place for your "fur kids".
Keep well and keep safe! 🐾🐾

Goeienaand almal,
Hoop dit gaan goed met julle en jul "viervoet kinders". Sorg dat hul genoeg drink water het in die hitte!
Die skool vakansie begin 18/3 tot 3/4. Daar is ook 'n paar lang naweke in die toekoms, 18/3 tot 21/3 en 14/4 tot 18/4 en 27/4 tot 2/5. Indien u beplan om weg te gaan gedurende die skool vakansie of enige van die lang naweke, whatsapp of bel ons vroegtydig om plek te bespreek vir u "viervoet kinders".
Mooi bly en wees veilig!
🐾🐾

Address

Plot 45 Patryshoek
Pretoria
0118

Telephone

+27834287145

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zellies Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zellies Kennels:

Share

Category