Pet Planet - Pretoria Noord

Pet Planet - Pretoria Noord Pet planet bestaan reeds sedert 1996. Dis 'n familie besigheid en gesins vriendelik.

Die besigheid het oor die jare aangepas in die verandering in die mark en gepoog om by te hou met die nuutste belangstellings.

Spieëls op uitverkoping. Hierdie een is bv. 1780 x 415 vir slegs R90.
15/04/2019

Spieëls op uitverkoping. Hierdie een is bv. 1780 x 415 vir slegs R90.

Tank met glas stand vir 'n baie tevrede klieënt gebou. R2190
26/03/2019

Tank met glas stand vir 'n baie tevrede klieënt gebou. R2190

Albino cornsnake babas R200 elk of met glaskas R500.
03/03/2019

Albino cornsnake babas R200 elk of met glaskas R500.

Mag die nuwe jaar vir ons almal net liefde, geluk, voorspoed en goeie gesondheid inhou. Gaan die nuwe jaar veilig in en ...
31/12/2018

Mag die nuwe jaar vir ons almal net liefde, geluk, voorspoed en goeie gesondheid inhou. Gaan die nuwe jaar veilig in en geniet dit. Ons sien mekaar weer in 2019 😚

Petplanet is elke dag oop behalwe Kersdag 25ste. Woensdag weer oop. Geseende Kersfees aan al ons wonderlike kliente. Mag...
23/12/2018

Petplanet is elke dag oop behalwe Kersdag 25ste. Woensdag weer oop. Geseende Kersfees aan al ons wonderlike kliente. Mag julle almal vreugde en vrede ondervind in hierdie feestyd. 💖💖

Spesiaal vir 'n klieent gebou. Filter is toe met spieels en rakkies vir visbenodighede.
16/12/2018

Spesiaal vir 'n klieent gebou. Filter is toe met spieels en rakkies vir visbenodighede.

15/12/2018

Petplanet is maandag oop. 8 tot 1 sien julle daar. 💖💖

Tank 3000 x 650 x 790. R9250. Stand R1900. Sump 1480 x 560 x 400. R2200 = R13350.
20/10/2018

Tank 3000 x 650 x 790. R9250. Stand R1900. Sump 1480 x 560 x 400. R2200 = R13350.

Gesonde visse. Laagste pryse. Nuwe voorraad het sopas ingekom.
20/10/2018

Gesonde visse. Laagste pryse. Nuwe voorraad het sopas ingekom.

Koffietafel tank. Slegs R1250.00
15/10/2018

Koffietafel tank. Slegs R1250.00

Kasteel vistank. Pragtig. Slegs R850.
02/10/2018

Kasteel vistank. Pragtig. Slegs R850.

Address

Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

0125655809

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pet Planet - Pretoria Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category