Florandia Dierekliniek - Animal Clinic

Florandia Dierekliniek - Animal Clinic ONS LEUSE: Hier by ons kliniek streef ons daarna om ‘n verhouding met ons kliënte te bou. HIER GEE ONS OM!!! HERE WE CARE!!!

Florandia Dierekliniek is ‘n veearts kliniek wat die afgelope 33 jaar ‘n diens aan die gemeenskap en troeteldiere van Pretoria Noord, Akasia en omliggende areas lewer, met dr Willie Cilliers reeds die afgelope 27 jaar as eienaar ONS KLINIEK: Florandia Dierekliniek is ‘n veearts kliniek wat die afgelope 33 jaar ‘n diens aan die gemeenskap en troeteldiere van Pretoria Noord, Akasia en omligge

nde areas lewer, met dr Willie Cilliers reeds die afgelope 27 jaar as eienaar. Kliënte en hul diere word hier vriende en vriende word hier deel van die Florandia familie. Hier is die gesondheid en welsyn van ons troeteldiere ons gemeenskaplike doelwit. OUR CLINIC: Established 33 years ago, Florandia Animal Clinic is a veterinary clinic providing care for the animals of Pretoria North, Akasia en surrounding areas, and for the past 27 years being owned by dr Willie Cilliers. OUR MOTTO: At our clinic we strive to build a relationship with our clientelle. Here clients and their pets become friends and friends become part of the Florandia family. Here our pets’ welfare and health are our main common goal.

25/04/2024

Onthou asb 27 April is 'n publieke vakansiedag daarom sal die praktyk net oop wees van 11:00 tot 12:00 vir noodgevalle.
Please take note that since 27 April is a public holiday the practice will only be open from 11:00 to 12:00 for emergencies.

Ultra Dog Optiwoof tans op 'n spesiale aanbod.  Koop 20kg en kry 25kg.  Share dat almal kan deel in hierdie aanbod.  Sle...
25/04/2024

Ultra Dog Optiwoof tans op 'n spesiale aanbod. Koop 20kg en kry 25kg. Share dat almal kan deel in hierdie aanbod. Slegs terwyl voorrade beskikbaar is.

24/01/2024

Address

Punctatastraat 790
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 11:00 - 12:00

Telephone

0125655597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Florandia Dierekliniek - Animal Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Florandia Dierekliniek - Animal Clinic:

Share

Category