Jurassic Park Reptile Supplies

Jurassic Park Reptile Supplies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jurassic Park Reptile Supplies, Pet service, 28 Crots Street, Pretoria.

As die aarde se fondamente skud,en jy saggies begin bid:“Here, beskerm ons”As jy na die hemelruim kyk en besef hoe klein...
27/02/2024

As die aarde se fondamente skud,
en jy saggies begin bid:
“Here, beskerm ons”
As jy na die hemelruim kyk en besef hoe klein jy is,
en dat jy niks in God se skepping kan beheer nie,
- nie droogte nie,
- nie reën nie,
- nie hael of donderstorms
- of sneeu nie,
- nie wind nie,
- nie seisoene nie,
- nie die see, vulkane
- of tsunamies nie
Dan wonder jy, wat is die mens, dat God aan hom d**k,
Wat is die mens dat God vir ons omgee?
Maar vir God is ons net ‘n bietjie minder as engele.
Ons is die kroon van Sy skepping.
Nie aardbewings of oorstromings nie,
nie die oop sluise van die hemel nie,
nie die opkoms van die son of die skemeruur nie,
Nie die draai van die aarde
of die maan om sy wentelbaan nie,
ja, ten spyte van alles, heg God groot waarde aan ons elkeen.
Daarom moet ons stil raak in diep bewondering van ons Skepper,
Hy wat altyd sorg, ons beskerm en lei.
Absoluut álles is in Sy hande, en die wete dat niks, maar niks in hierdie wêreld, ons van Sy liefde kan skei nie, laat my hart bedaar,
want ek weet:
selfs ék,
Ja, ék,
is in Sy hande!

07/01/2024
04/09/2019

Water gell special

Www.supplies4reptiles.co.za
04/09/2019

Www.supplies4reptiles.co.za

Mice,Rats,Crickets,Mealworms,Giant Mealworms,Scorpions,Geckos,reptile city,reptile resort.deviant exotics,annimals,creepy crawlers,feeder insects.Online Reptile shop South Africa, online reptile products, Reptile Cages, reptile supplies, snake cages, bearded dragon cage, snake cage, snakes, reptile,...

https://youtu.be/t6Usfmc9mLo
24/01/2018

https://youtu.be/t6Usfmc9mLo

Live planted vivarium for small 2cm frogs, small pump and inline fillter manufold used for water purification. Plants supplied and custom cage build by suppl...

13/10/2017

We sell Novi Grubs AKA Black Soldier Fly Larvae. They are the perfect source of protein, calcium and

19/05/2016

Address

28 Crots Street
Pretoria
0084

Telephone

079 448 1053

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jurassic Park Reptile Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category