23/06/2026
๐ถโ๏ธ WANNEER HET JOU HOND LAASTE 'N GROOM GEHAD? โ๏ธ๐ถ
Gereelde grooming hou jou hond se pels gesond, skoon en klitvry. Moenie wag totdat die pels erg geklit is nie!
๐พ Langhaarhonde: Elke 4โ6 weke
๐พ Korthaarhonde: Elke 6โ8 weke
Ons bied: โ Warm baddens
โ Naels knip
โ Ore skoonmaak
โ Tande borsel
โ Pawdicure
โ Professionele versorging met baie liefde โค๏ธ
๐ Ruby's Doggy Parlour
๐ H/v 24ste & Hertzogstraat, Rietfontein Sentrum
๐ 071 378 5780
Bespreek vandag jou hond se afspraak โ plek is beperk! ๐ถ๐พ
๐พ