Die Huiswagter

Die Huiswagter Ek pas u huis op, gee diere kos en diens u swembad in u afweisigheid. U swembad sal ek ook diens vir ekstra fooi en indien nodig selfs u grassny.

Ek lewer diens aan mense wat moet weggaan en iemand betroubaar nodig het om vir paar dae na hul woning om te sien en diere te versorg. Op daaglikse basis sal ek u na besoejk aan u woning telefonies terugvoer gee oor die status by u huis. U moet net al die toerusting voorsien en ek sal die res doen.

06/01/2017

Die Huiswagter ontplooi weer die naweek. Nuwe vriende gemaak met papegaai en opgewonde canine. In Sy skeppings ervaar ek Hom en dis priceless

13/02/2016

Replace your swimming pool's outdated filter sand with a true 21st Century Filter Medium. Ask for CLINOBRITE at your nearest pool shop or visit http://www.clinobrite.co.za

- Reduce your pool's chlorine consumption
- No more burning eyes
- No more unpleasant pool smell
- Absorbs ammonia and toxic heavy metals from pool water
- Much better mechanical filtration than ordinary sand

Pallethout produkte op bestelling.  Pretoria Noord.
24/01/2016

Pallethout produkte op bestelling. Pretoria Noord.

01/11/2015

Baie dankie vir al die likes mense

25/09/2015

Dag tarief in Pretoria Noord is R60

10/08/2015

Dankie Juna en Lizette vir jul ondersteuning met die Huiswagter. Ek voel al deel van jul huishouding. Geniet jul hengelweek

Een van my kliente se kinders
15/02/2015

Een van my kliente se kinders

Mamma se stoep bankie
15/02/2015

Mamma se stoep bankie

15/02/2015

Ek het die naweek 2 kliente se huise opgepas en diere versorg en verder het ek vrou wat nie werk het nie geseen met ou skottelgoedwasser en yskas (stukkend). Sy maak geldjie daaruit. En so vra ek of facebook vir iemand wat hout pallette het en daar bring dieselfde vrou vir my 5 ou palette. Toe haal ek hulle uitmekaar en bou vir ons stoep 2 sitplek bankie.

Address

403B Danie Theronstraat
Pretoria
0182

Telephone

+27649024383

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Huiswagter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Huiswagter:

Share

Category