Bioworx Pigeon Health

Bioworx Pigeon Health The natural and affordable way to healthy pigeons.

24/11/2020
24/11/2020
Broei en verveer - die begin van 'n suksesvolle 2020 wedvlugseisoen! Bou algemende gesondheid, immuniteit en kwaliteit v...
28/10/2019

Broei en verveer - die begin van 'n suksesvolle 2020 wedvlugseisoen! Bou algemende gesondheid, immuniteit en kwaliteit vere met die hulp van Bioworx. /

Breeding and moulting - the beginning of a successful 2020 racing season! Build general health, immunity and quality feathers with the aid of Bioworx.

06/08/2019

'n Duidelik moedelose duiweboer plaas vandag op 'n ander sosiale media-platvorm die volgende: "Al wat ek soek is n program wat werk regtag ek is raadop het voor gevlieg in club en unie en dieblaaste twee jaar vlieg ek kak !"
Duidelik het hierdie man al verskeie programme gebruik, wat ek glo hom 'n fortuin gekos het, maar sonder sukses. Gewoonlik is hierdie programme deurspek met voorkomende antibiotika en ander antibakteriese middels wat die duiwe net verder opfoeter en hulle prestasie verder verswak.
Deur die volgende riglyne te volg kan 'n duiweboer self 'n eenvoudige, bekostigbare en effektiewe program saamstel met die Bioworx-produkte as kern:
1. Teel gesonde duiwe met kwaliteit vere (bioworx ANIPRO Aqua & bioworx AVIANPRO)
2. Gebruik skoon en chloorvrye water (bioworx DECHLOR)
3. Gee aan duiwe kwaliteit mikotoksienvrye kos (bioworx DETOX)
4. 'Boost' die duiwe se energievlakke (bioworx BIOFUEL & bioworx ENERGYOIL).
5. 'Boost' die duiwe se rooibloedsel-getalle vir optimale suurstofverspreiding (bioworx AVIANPRO).
5. Gebruik 'n effektiewe oefenprogram.
6. Herstel duiwe se spiere en energievlakke na wedvlugte (bioworx AVIANPRO & bioworx BIOFUEL).
7. Indien duiwe siek raak, skei van ander duiwe, identifiseer die siekte en behandel met doelgerigte medikasie, verkieslik gebaseer op die diagnose van 'n veearts.
8. Korrek geventileerde behuising.

Mikotoksiene op duiwe se kos kan hulle wedvlugprestasie negatief beïnvloed. Lees meer daaroor hieronder.
10/05/2019

Mikotoksiene op duiwe se kos kan hulle wedvlugprestasie negatief beïnvloed. Lees meer daaroor hieronder.

Jou paspoort na gesonde duiwe met kwaliteit vere. / Your passport to healthy pigeons with quality feathers.
14/01/2019

Jou paspoort na gesonde duiwe met kwaliteit vere. / Your passport to healthy pigeons with quality feathers.

Address

Building 23, CSIR
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bioworx Pigeon Health posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bioworx Pigeon Health:

Share

Category