Die honde gastehuis

Die honde gastehuis Die honde gastehuis is 'n plek vir skoothondjies losies. Geen koue hokke. Honde slaap binnenshuis. Persoonlike liefde en aandag.

Goeie more almal, ons is jammer om te laatweet dat ons laas vrydag een van ons gereelde kuiergaste verloor het a.g.v kan...
15/09/2017

Goeie more almal, ons is jammer om te laatweet dat ons laas vrydag een van ons gereelde kuiergaste verloor het a.g.v kanker. Ons hart is baie seer oor Stockey, ons wil net ook groete stuur aan tannie Tokkie hulle wat met die hartseer sit, Stockey sal veraltyd in ons harte bly hier by die honde gastehuis.

Ons abnormale klein baba krimpvarkie. Al 10 dae oud. Te cute. Hy is heelwat kleiner as sy boeties en sussies.
07/06/2016

Ons abnormale klein baba krimpvarkie. Al 10 dae oud. Te cute. Hy is heelwat kleiner as sy boeties en sussies.

Nog net twee krimpvarkies oor. 1 x wyfie en 1 x mannetjie. Gereed om te gaan. Ses weke oud. R500 elk.
10/05/2016

Nog net twee krimpvarkies oor. 1 x wyfie en 1 x mannetjie. Gereed om te gaan. Ses weke oud. R500 elk.

Krimpvarkies te koop. 3 oor twee weke gereed en 4 oor vier weke gereed. R500 elk.
17/04/2016

Krimpvarkies te koop. 3 oor twee weke gereed en 4 oor vier weke gereed. R500 elk.

R.I.P. ons liefste dierbaarste Angel. Jy is nou wat ons jou genoem het. "'N ANGEL"!!
16/01/2016

R.I.P. ons liefste dierbaarste Angel. Jy is nou wat ons jou genoem het. "'N ANGEL"!!

Goeie dag mense. Ons is opsoek na 'n huis vir Blacky. Hy is 'n Lab en is 11 jaar oud. Baie vriendelik en gehoorsaam. Hy ...
18/09/2015

Goeie dag mense. Ons is opsoek na 'n huis vir Blacky. Hy is 'n Lab en is 11 jaar oud. Baie vriendelik en gehoorsaam. Hy is 'n goeie waghond en hou nie van die posman nie. Kontak ons gerus op 0826613608. Baie dankie.

Cody is ook 'n gereelde kuiergas. Te cute.
05/07/2015

Cody is ook 'n gereelde kuiergas. Te cute.

Spokie is vir die dag ook by Die honde gastehuis saam baie maatjies. Haar eerste keer. Klaar gemaklik.
05/07/2015

Spokie is vir die dag ook by Die honde gastehuis saam baie maatjies. Haar eerste keer. Klaar gemaklik.

Hierdie is Kate. Kuier lekker saam baie maatjies by Die honde gastehuis.
05/07/2015

Hierdie is Kate. Kuier lekker saam baie maatjies by Die honde gastehuis.

Ons ander ou kuiergas Kerneels. Hy is ook heeltemal blind en hulle kry baie spesiale aandag om seker te maak dat hullw n...
05/07/2015

Ons ander ou kuiergas Kerneels. Hy is ook heeltemal blind en hulle kry baie spesiale aandag om seker te maak dat hullw nie honger of dors is nie. Of selfs koud kry nie.

05/07/2015
Lilly en Cammo kuier by Die honde gastehuis.
05/07/2015

Lilly en Cammo kuier by Die honde gastehuis.

Address

Plot 439 Derdepoort
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die honde gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category