Anina Smit

Anina Smit Freelancer

20/12/2023
11/12/2022

Love and care for all your pets when you're not home. R75 per visit.
WhatsApp 076 886 5303
😺🐶🐱🐹🐢🐰🐤🐟
Areas: Clubview, Hennopspark, Bronberrick, Die Hoewes, Cranbrookvale, Eldoraigne, Wierdapark Zwartkop and Lyttelton.
References available.

03/11/2021

Liefde en sorg vir jou troeteldiere wanneer jy weg gaan, vanaf slegs R50 per besoek. Bespreek nou vir Desember en Januarie!
Love and care for your pets when you go away, from only R50 per visit. Book now for December and January!
😺🐶🐱🐹🐢🐰🐤🐟
Areas: Clubview, Hennopspark, Die Hoewes, Cranbrookvale, Zwartkop & Bronberrick.
Whatsapp 076 886 5303

29/09/2021

Professional Translation Services ~ Professionele Vertaaldienste
R50 per page: 1 to 50 pages
R40 per page: 51 to 100 pages
R30 per page: 100+ pages
References available.
[email protected]

13/07/2021

Kry jou opgeknapte, aangepaste en moderne Curriculum Vitae, ook met jou uitvoerende opsomming en jou kernvaardighede gelys nou teen R150 (R100 vir studente). Ek herskryf jou CV in die korrekte formaat en uitleg (nasionaal of internasionaal), doen ook opdatering en vertaling (indien benodig) en help met webwerfskakels waar beskikbare poste geadverteer word, asook riglyne vir die voorbereiding vir werksonderhoude. Ek kan ook ‘n motiverende dekbrief vir jou skryf of ‘n portefeulje vir jou doen . Wenk: maatskappye hanteer dikwels aansoeke per e-pos, waar sagteware jou CV deur 'n sif proses (Applicant Tracking System) stuur. Wanneer jy aansoek doen, moet nooit ‘n geskandeerde (“scanned”) CV stuur nie. Die belangrikste inligting moet ook reeds op die eerste bladsy uitgelig word. Vir meer inligting, stuur asb. ‘n e-pos na [email protected]

12/07/2021

Kry jou opgeknapte, aangepaste en moderne Curriculum Vitae, ook met jou uitvoerende opsomming en jou kernvaardighede gelys nou teen R150 (R100 vir studente). Ons herskryf jou CV in die korrekte formaat en uitleg (nasionaal of internasionaal), doen ook opdatering en vertaling (indien benodig) en help met webwerfskakels waar beskikbare poste geadverteer word, asook riglyne vir die voorbereiding vir werksonderhoude. WhatsApp 076 886 5303

31/12/2016

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anina Smit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anina Smit:

Share