Marsubel Honde Hotel

Marsubel Honde Hotel Vyfster Honde Hotel: Beskikbaar vir alle KLEIN ras hondekinders. 24 uur toesig deur verantwoordelike volwassenes.

Onthou om jou 4voet kind se plek te bespreek by MARSUBEL HONDE HOTEL vir die Desember vakansie om teleurstelling te voor...
01/10/2020

Onthou om jou 4voet kind se plek te bespreek by MARSUBEL HONDE HOTEL vir die Desember vakansie om teleurstelling te voorkom. Ons is altyd vroeg vol bespreek. 061 046 9580

Bespreek vroegtydig jou plek by MARSUBEL HONDE EN KATTE HOTEL vir die Desember vakansie.  Almal word versorg met die gro...
24/11/2018

Bespreek vroegtydig jou plek by MARSUBEL HONDE EN KATTE HOTEL vir die Desember vakansie. Almal word versorg met die grootste liefde en verantwoordelikheid. Skakel 061 046 9580

Bespreek betyds vir die Desember vakansie by MARSUBEL HONDE EN KATTE HOTEL om teleurstelling te voorkom.  Slegs beperkte...
13/11/2018

Bespreek betyds vir die Desember vakansie by MARSUBEL HONDE EN KATTE HOTEL om teleurstelling te voorkom. Slegs beperkte plek nog beskikbaar. 24 uur toesig en liefdevolle versorging deur 'n volwasse persoon in 'n diere vriendelike omgewing. Martie 061 046 9580 of Frik 074 500 7997.

03/11/2018

Dis met groot opgewondenheid dat MARSUBEL HONDE HOTEL aankondig dat ons nou ook 'n KATTE HOTEL beskikbaar het vanaf 1 Desember. Ons het Tobie Wiggel se Cattery oorgeneem. Bespreek betyds vir jou kattekind vir Desember vakansie. Kontak Martie 061 046 9580 of Frik 074 500 7997 of 018 285 1028

MARSUBEL Honde Hotel het n rustige atmosfeer vir ons gaste. 061 046 9580
22/07/2018

MARSUBEL Honde Hotel het n rustige atmosfeer vir ons gaste.
061 046 9580

15/07/2018

Onthou my nuwe no is 0610469580 of 0745007997.

Onthou, honnekinners slaap snoesig in die koue by MARSUBEL HONDE HOTEL!
08/07/2018

Onthou, honnekinners slaap snoesig in die koue by MARSUBEL HONDE HOTEL!

22/09/2016

Address

Kanaalstraat 181
Potchefstroom
2531

Telephone

0839789432

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marsubel Honde Hotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category