
15/07/2025
Pelize Kennels het vir al ons volgelinge n "surprise"! Drie pragtige nuwe Min Schnauzers. Eerste 2 fotos is tefies en laaste foto n reuntjie.
Reuntjie is die 25ste op pad na sy nuwe huis in Kimberley!
2 dogtertjies wag nog vir hulle nuwe liefdevolle huise. Gereed 25 Julie wanneer hulle 8 weke is.
Kontak my gerus op WhatsApp by 079 180 5353
Pelize Groete
Peter Harber