Die Honde Salon

Die Honde Salon Bad, skeer, dip, sny naels en borsel honde, ons bied diens van op en aflaai van troeteldiere. Kontak gerus vir Lea, sy is baie vriendelik en oulik met diere.

En haar diens is so gerieflik, sy kom haal die honde by jou huis en kom laai weer af. Jy kan haar WhatsApp en met EFT betaal - so baie gerieflik. Pryse hang af van jou ligging en grootte van jou hond.

Ons sê baie dankie aan ons gereelde kliënte hierdie jaar, en natuurlik dankie aan hulle eienaars ook😊. Hiermee paar kiek...
22/11/2023

Ons sê baie dankie aan ons gereelde kliënte hierdie jaar, en natuurlik dankie aan hulle eienaars ook😊.
Hiermee paar kiekies. Ons sal volgende keer nog oplaai 🥰

Kyk net vir Millie! Is sy nie te oulik nie?
23/08/2021

Kyk net vir Millie! Is sy nie te oulik nie?

Kyk ons nuwe kliënt
07/07/2021

Kyk ons nuwe kliënt

Gekom vir vinnige skeer :)
04/07/2021

Gekom vir vinnige skeer :)

Drie tevrede kliënte
05/06/2021

Drie tevrede kliënte

Nog tevrede kliënte
18/04/2021

Nog tevrede kliënte

Before and after
16/04/2021

Before and after

Cookie had her first shave. Mommy was so happy:Awwww my baby ❤❤ thank you she looks beautiful
08/09/2019

Cookie had her first shave. Mommy was so happy:Awwww my baby ❤❤ thank you she looks beautiful

Cloe: Before and after... :)
08/09/2019

Cloe: Before and after... :)

22/06/2019
Kyk ons Winter spesiale aanbieding:R60 *sluit nie skeer in nie
21/06/2019

Kyk ons Winter spesiale aanbieding:R60
*sluit nie skeer in nie

Ek het gister Mclarin Sirkus se hondjies mooi gemaak. Gaan kyk gerus hoe oulik hulle is.
20/06/2019

Ek het gister Mclarin Sirkus se hondjies mooi gemaak. Gaan kyk gerus hoe oulik hulle is.

Address

Wilgeboom Hoewe 62
Potchefstroom
2531

Telephone

0727130745

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Honde Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category