Woef Memoirs

Woef Memoirs Persoonlike stories, wenke en opleiding uit ons huis vol pootjies. Want elke dier verdien begrip, liefde – en ’n bietjie pret!

Ons is ’n diere-liefdevolle gesin wat ons lewens deel met vier unieke hondjies en een papegaai met ’n groot persoonlikheid! Hierdie blad vertel ons stories – van chaos tot kalmte, van leer tot lag – met die fokus op gehoorsaamheid, liefde en humor.

🐕 Lea en Luna (ons twee GSD’s) speel die hoofrolle in ons opleiding en avonture.
🐶 Nala & Kiara (ons kleiner dogtertjies) bring sagtheid en karakter.

🦜 En dan is daar Trix, ons African Grey, wat selfs aan die honde bevele gee! Hierdie is nie net 'n blad oor honde nie – dis ’n leefstyl met pootmerke.

📌 Wat jy hier sal kry:
• Praktiese (en prettige) hondeopleiding
• Snaakse, tong-in-die-kies wenke
• Persoonlike insigte & stories
• ’n Gemeenskap van eienaars wat hul dierekinders regtig wil verstaan

💬 Kom gesels, leer saam en lag baie – dis Woef Memoirs!

25/01/2026
01/01/2026

One dog won't solve all your problems. But three might. Or they could create enough chaos to make you forget your past problems. So get four!

28/12/2025

Bietjie laat met hierdie een, maarons liefste Luna het 1 jaar jonk geword 'n paar dae terug!

Address

Potchefstroom
2520

Telephone

+27768930041

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woef Memoirs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Woef Memoirs:

Share

Category