05/05/2026
HALLO POTCHEFSTROMERS! Ons speel Jukskei elke Dinsdag en Donderdag middag vanaf 4 uur en Saterdae vanaf 2 uur.
Die bane is op die hoek van Grimbeeck en Kamp straat, oorkant die Provinsiale Hospitaal naby Volkskool.
Kom speel saam en leer die spel ken...heerlik vir die hele gesin!!!
(Ons benodig skeie indien iemand dalk het om te skenk)β°
Enige navrae...083 355 0394 of 072 620 7861