Mama Mia's Yorkies

Mama Mia's Yorkies Registered GEAR Breeder of Yorkshire Terriers and Exotic Yorkshire Terriers - GEARID : 1162ZA I am a small scale Yorkie breeder. I love my breed with a passion.

All our yorkies are raised and bred in our home no cage breeding. Any potential mommy/daddy are welcome to visit our house to view parents and babies. Traditional yorkies, Parti Biewers, Biros, Exotic colours Gold, Sable, Chocolate, BlueMerle, Chocmerle, Blueberry and brindle soon Yorkies are just little blessings to be loved and cherised - thank you to Our Creator in Heaven for the privilege to be part of these miracles and blessings

💙 Ek kom spog so bietjie met Andy my          mooie non-merle Blue 💎Diamond          Irish Spotted/Saddleback Biewer 💙  ...
28/08/2026

💙 Ek kom spog so bietjie met Andy my
mooie non-merle Blue 💎Diamond
Irish Spotted/Saddleback Biewer 💙



Dit is so lekker om  oulike boodskappies te kry van mammas af met n brokkie nuus oor  hul kindertjies en ek weet dat elk...
28/08/2026

Dit is so lekker om oulike boodskappies te kry van mammas af met n brokkie nuus oor hul kindertjies en ek weet dat elke liefie kind die regte mamma/pappa gekry. Bair dankie namma Resia Benade Erasmus vir die oulike foto van Mia poppir

Mooi kind van ons lekker stout gesiggie soos haar mamma

So vol liefde en lewe. Ons love haar!!!

Dit is wonderlik ek is baie bly om dit te hoor. Kan sien sy word lekker bederf

Oooh jinne baie. Sy rule hierdie huis nou🤣❤️

27/08/2026

Mila en pappa geniet mekaar baie

SLEGS MAMA MIA'S YORKIES KINDERTJIES ASB 🐾✨🐶BAIE DANKIE MAMMAS VIR  DIE OULIKE FOTOTJIES VAN JUL KINDERTJIES EK KAN ONGE...
25/08/2026

SLEGS MAMA MIA'S YORKIES KINDERTJIES ASB 🐾✨🐶

BAIE DANKIE MAMMAS VIR DIE OULIKE FOTOTJIES VAN JUL KINDERTJIES EK KAN ONGELUKKIG NIE MAMMAS SE KINDERS WAT NIE N MAMA MIA YORKIE IS AAN DIE KOMPETISIE LAAT DEEL NEEM NIE. ALMAL SE KINDERS IS PRAGTIG VERBY ❤🐾

🐶✨ Mama Mia's Yorkies ✨🐶 bied aan
Cover Photo Kompetisie

Ek nooi al ons yorkie mammas en pappas wat slegs n MAMA MIA'S YORKIE liefie deel van hul lewe gemaak het om deel te kom neem en n oulike foto te kom deel van hul kindertjies om n kans te staan om vir n week ons Cover Photo te wees.

Elke week gaan ons n nuwe foto van n liefie opsit. Die liefie met die meeste ❤ is ons wenner!!!.

Mammas en pappas kom spog met julle liefdevolle kindertjies onderaan die post en kompetisie foto. 🐾🐶✨🐾🐶✨🐶

24/08/2026

Mila die groot agie


24/08/2026

Jy't vir my n slim een gegee hoor. Sy het vanoggend uitgekom, buurvrou het haar opgetel en gehou tot my verloofde haar gaan haal het. ons het nie gedink sy sal kan uit nie🤣

Mamma Schizandra le Roux se Nova poppie wat gou gou n ontsnappingsroete ontdek het

Dankie mamma vir die deel van die video van Nova gelukkig gee sy haarself weg waar sy uitkom

Hi vriendin gaan goed dankie kyk hoe mooi is ons Diesel babaHi vriendin dit gaan goed, bly om te sien dit gaan goed daar...
24/08/2026

Hi vriendin gaan goed dankie kyk hoe mooi is ons Diesel baba

Hi vriendin dit gaan goed, bly om te sien dit gaan goed daar? Ja nee kyk Diesel is nou eenmaal n spog seuntjie en die brindel wys ook mooi op hom. Pragtig verby

Kyk hoe sit hy en kyk vir my

Baie dankie mamma Nicolette Benadie vir die oulike fotos van Diesel hy is regtig baie mooi.




24/08/2026

Ek slaap darem maar baie lekker by my mammaen snork te lekker vir woorde.


💫 🐾Mamma Mantoine Beetge het die mooi fototjies gedeel van Ziara poppie💫🐾Gaa. Baie goed dankie tannie  sy is  kwaai en s...
24/08/2026

💫 🐾Mamma Mantoine Beetge het die mooi fototjies gedeel van Ziara poppie💫🐾

Gaa. Baie goed dankie tannie sy is kwaai en sit die ander yorkies ore aan sys baie besig

Die poppie het so mooi geword en kan sien dat sy lekker bederf word

🥳 Baie geluk Angie met jou Verjaarsdag 🥳🎉 sien mamma hulle het jou lekker bederf. Kan nie glo dat  die mooi poppie n jaa...
21/08/2026

🥳 Baie geluk Angie met jou Verjaarsdag 🥳🎉 sien mamma hulle het jou lekker bederf. Kan nie glo dat die mooi poppie n jaar oud is nie 💞🐶🐾

Sy is nou so mooi. N sagte, liefdevolle persoonlikheid. Sy love drukkies

Address

Polokwane
0699

Telephone

+27727875697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mama Mia's Yorkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mama Mia's Yorkies:

Shortcuts

Share

Category