Piketberg Dierehospitaal

Piketberg Dierehospitaal Veeartse

30/04/2026

Piketberg dierehospitaal sal 1-3 Mei gesluit wees.
Noodgevalle
0648328047

24/04/2026

Piketberg Dierehospitaal sal Maandag 27 April gesluit wees vir die vakansiedag.

Noodgevalle:0648328047

02/04/2026

Piketberg Dierehospitaal sal vanaf Donderdag 2 April om 13:00 gesluit wees vir paasnaweek.
Normale besigheidsure sal Dinsdag 7 April hervat

Noodgevalle:0648328047

20/03/2026

Piketberg dierehospitaal sal 21 en 22 Maart gesluit wees weens die vakansiedag.

22/12/2025
15/12/2025

Piketberg Dierehospitaal sal 16 Desember gesluit wees vir die vakansiedag.

17/11/2025

Piketberg Dierehospitaal sal Vrydag 21 November en Saterdag 22 November gesluit wees weens konstruksie.

Update: Eienaar gevind!African grey is tans by Gousblom straat 91. Opsoek na die eienaar. Kontak gerus Piketberg Diereho...
24/10/2025

Update: Eienaar gevind!
African grey is tans by Gousblom straat 91. Opsoek na die eienaar. Kontak gerus Piketberg Dierehospitaal met enige inligting

Baie geluk aan die wenners van ons Simparica gelukkige trekking, Jandre en Annabelle.
03/10/2025

Baie geluk aan die wenners van ons Simparica gelukkige trekking, Jandre en Annabelle.

22/09/2025

Piketberg Dierehospitaal sal Woensdag
24 September
gesluit
wees vir die publieke vakansiedag

Address

12 Stasieweg
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 11:00

Telephone

+27 22 913 1148

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piketberg Dierehospitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category