
28/01/2025
Laaste outride saam Hilke, sjoe woorde kan nie beskryf hoe trots ons op jou is nie. Gaan geniet jou studente lewe. Ons weet jy gaan dit baie geniet en baie goed doen. Ons gaan jou vreeslik mis, weet jy kom weer, maar ja ons gaan jou BAIE verlang. Sal mooi na Mnr Bakbeen Eagle kyk. Lief vir jou Sussa!!!