KosmoPet

KosmoPet KosmoPet manufactures natural, affordable, and effective health supplements for animals.

Based in the Hessequa region of the Western Cape, we produce high-quality, tested formulations designed to support immunity, recovery, and overall wellbeing.

OPTIFLIGHT  is die produk waarmee jy jou klein duifies grootmaak en van hulle wenners maak. Dit verhoog natuurlike geson...
11/06/2026

OPTIFLIGHT is die produk waarmee jy jou klein duifies grootmaak en van hulle wenners maak. Dit verhoog natuurlike gesondheid, veergroei, energie, spoed en uithouvermoë.

Koop aanlyn by

Kosmopet

08/06/2026
Jou getroue ou gesinshond begin moeilik opstaan, is nie meer spelerig nie, jaag nie meer die kat rond nie.ARTHRIDIN VIR ...
30/04/2026

Jou getroue ou gesinshond begin moeilik opstaan, is nie meer spelerig nie, jaag nie meer die kat rond nie.
ARTHRIDIN VIR HONDE bevat MSM vir die pyn en gewrigsondersteuning, Bioflavonoïd vir beter bloedsirkulasie en vehoogde Vitamienvlakke, asook Kondroitin en Glukosamine vir ondersteuning van kraakbeen. Bekostigbaar, en verhoog die lewenskwaliteit van jou getrouste vriend.
Aanlyn beskikbaar by www.kosmopet.net.

Fermenteer jou eie probiotika. Geregistreerde produk met uitstekende resultate. Bestel jou "kit", bespaar op posgeld, en...
17/04/2026

Fermenteer jou eie probiotika. Geregistreerde produk met uitstekende resultate. Bestel jou "kit", bespaar op posgeld, en behandel jou duiwe elke keer voor en na vlugte, tydens oefeninge en broeiseisoen. Verbeter jou hok se immuniteit en verbeter jou prestasie.
Hier onder is resultate van die effek teen ń kriniese E. coli besmetting. Die enigste probiotika met getoetste resultate, en mees bekostigbaarste.
Bestel die "kit" by epos: [email protected]. R220 plus posgeld R110.
Ander produkte, asook 300 ml klaar aangemaakte probiotika beskikbaar aanlyn by : www.kosmopet.net.

PROBIOTICS is an essential part of racing pigeons daily treatment. Dose yoh pigeons every time vefore abd after races, t...
15/04/2026

PROBIOTICS is an essential part of racing pigeons daily treatment. Dose yoh pigeons every time vefore abd after races, traning, mating an weaning.
You can purchase 300ml online at www.koismopet.net, or order the "kit" you make up yourself to spare on mailingcosts by email: kosmopet.keinkarroo@ gmail.com.

Address

2 Jones Street
Oudtshoorn
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KosmoPet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KosmoPet:

Share

Category