Pets Anna at Paarl

Pets Anna at Paarl Selling of just the best and affordable Dog & Cat food. Treats also available.

Soak carrots in bone broth for 24 hours.Then drain and store in freezer for easy, cheap, healthy dog treats ๐Ÿฅ•๐Ÿถ๐Ÿฆด๐Ÿ–
22/05/2026

Soak carrots in bone broth for 24 hours.
Then drain and store in freezer for easy, cheap, healthy dog treats ๐Ÿฅ•๐Ÿถ๐Ÿฆด๐Ÿ–

Homemade Healthy Beef and Vegetable Chew Sticks for Dogs with Crunchy TextureIngredients:1 lb (450 g) lean ground beef (...
22/05/2026

Homemade Healthy Beef and Vegetable Chew Sticks for Dogs with Crunchy Texture

Ingredients:

1 lb (450 g) lean ground beef (90% lean, uncooked)
1/2 cup (55 g) carrots (finely grated)
1/2 cup (60 g) zucchini (finely grated and excess moisture squeezed out)
1/4 cup (25 g) rolled oats (plain, ground slightly)
1 large egg (lightly beaten)
1 tbsp (8 g) parsley (fresh, finely chopped)
1 tsp (5 ml) olive oil (optional, for easier shaping)

Spysverteringsprobleme in Troeteldiere โ€“ wanneer om self te behandel en wanneer om na jou veearts te gaanโ€˜n Omgekrapte m...
06/05/2026

Spysverteringsprobleme in Troeteldiere โ€“ wanneer om self te behandel en wanneer om na jou veearts te gaan

โ€˜n Omgekrapte maag is een van die mees algemene redes hoekom troeteldiere, veral honde, na โ€˜n veearts gebring word. Maar alle diere met tekens van โ€˜n omgekrapte maag is nie ewe siek nie.
Terwyl die simptome dieselfde lyk kan daar baie verskillende oorsake van opgooi of diaree wees โ€“ party minder belangrik en ander lewensgevaarlik.
Simptome van spysverteringsprobleme:
Spysverteringsprobleme verwys na probleme van die maag en derms. Hier volg die mees algemene symptome wat jy sal sien:
ยท Opgooi; of net naarheid wat sal presenteer as kwyl, of lek van lippe of verlies van aptyt.
ยท Diaree, met of sonder bloed en slym.
ยท Konstipasie.
ยท Winde (p**p).
ยท Koors.
ยท Dehidrasie.
ยท Abdominale pyn (die dier mag die buik en rug punt na bo รณf die โ€œbiddendeโ€ posisie inneem met die voorbene en bors op die grond en die agterbene en boude in die lig, รณf die dier mag pyn wys as jy die buik palpeer).
ยท Abdominale vergroting (opgeblaas).
ยท Ongemak of onvermoรซ om gemaklik te raak.
Hou in gedagte dat diere gewoontlik nie al hierdie simptome op een slag toon nie, so net een of twee van hierdie simptome mag rede to kommer wees.
Oorsake van spysverteringsprobleme:
ยท Eet iets verkeerds โ€“ bv โ€œgarbage diseaseโ€ of verander te vinnig na โ€˜n nuwe kos.
ยท Stres, bv oorbly in kennels.
ยท Infeksies (virus of bakteries), bv Parvo of Salmonella.
ยท Parasiete, bv wurms, Coccidia of Giardia.
ยท Inflammasie en allergiรซ.
ยท Giftige stowwe, bv sjokolade.
ยท GDV (bloat/opblaas).
ยท Pankreatitis, bv eet te veel vetterige kos.
ยท Dermobstruksie, bv eet โ€˜n sokkie.
ยท Sommige medikasie.
ยท Onderliggende gesondheidskondisies, bv kanker.
Behadeling van spysverteringsprobleme by die huis:
As jy โ€˜n volwasse hond het wat andersins gesond is, normaal optree, sy kos en water inhou en net ligte simptome toon, kan jy eers vir โ€˜n paar dae by die huis probeer behandel. Maak net seker dat jy wel jou dier veearts toe neem as die simptome nie beter raak nie of vererger.
Hier volg โ€˜n paar dinge wat jy kan probeer:
ยท Voer โ€˜n lae vet, ongegeurde, hoogs verteerbare dieet. Wit hoendervleis en wit rys wat net opgekook is, is โ€˜n goeie opsie en meeste honde en katte hou daarvan. Opgekookte, ongegeurde patat of pampoen kan ook bygesit word, want dit bevat vesel wat die diaree kan bind.
ยท Hou altyd die waterbak vol sodat jou troeteldier nie dehidreer nie.
ยท Laat jou troeteldier genoeg rus.
ยท Oorweeg dit om jou troeteldier probiotika (bv Protexin) te gee.
ยท Ander dinge om in gedagte te hou is om kleiner porsies meer gereeld te voer, nie diere van die tafel af kos te gee nie en nie rou vleis of vetterige kos te voer nie.
Wanneer moet ek eerder my troeteldier met spysverteringsprobleme veearts toe neem?
Die kort antwoord is: as jy twyfel, bel jou veearts of neem die dier in as โ€˜n noodgeval. Sekere kondisies kan lewensgevaarlik wees.
Somtyds is dit moeilik om te weet of dit gevaarlik is. En sommige kondises kan vinnig gevaarlik raak en duur wees om te behandel as jy dit te lank los.
So speel eerder veilig. Hier volg โ€˜n paar dinge wat definitief โ€˜n veeartsbesoek regverdig:
ยท Jou troeteldier is baie jonk, โ€˜n senior burger of het โ€˜n kroniese kondisie.
ยท Jou troeteldier eet of drink nie.
ยท Opgooi of diaree wat erg is of bloederig is.
ยท Opgooi of diaree hou vir meer as 48 uur aan.
ยท As die spysverteringsprobleme gepaard gaan met depressie/lusteloosheid, dehidrasie of koors.
ยท Jou troeteldier toon tekens van abdominale pyn.
ยท Jy weet jou troeteldier het โ€˜n vreemde voorwerp ingesluk.
ยท Jou troeteldier toon tekens van opblaas, veral in rasse wat geneig is tot GDV.

๐Ÿฐ Haas / Marmot Hokke te Koop ๐Ÿฐ๐Ÿ”น Hok 1:Afmetings: 40cm (h) x 58cm (b) x 34,5cm (l)๐Ÿ’ฐ Prys: R250๐Ÿ”น Hok 2:Afmetings: 78cm (b...
28/04/2026

๐Ÿฐ Haas / Marmot Hokke te Koop ๐Ÿฐ

๐Ÿ”น Hok 1:
Afmetings: 40cm (h) x 58cm (b) x 34,5cm (l)
๐Ÿ’ฐ Prys: R250

๐Ÿ”น Hok 2:
Afmetings: 78cm (b) x 48,5cm (l) x 41cm (h)
๐Ÿ’ฐ Prys: R400

๐Ÿ“ Optel: Noorder Paarl
๐Ÿ“ฒ Kontak: 071 499 1225

28/04/2026
25/04/2026
๐—Ÿ๐—ผ๐—ฐ๐—ฎ๐—น๐—น๐˜† ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ณ๐—ฎ๐—ฐ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ ๐˜„๐—ถ๐˜๐—ต ๐—ป๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฎ๐—น ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜€ ๐Ÿถ๐Ÿ’™Boelieโ€™s Bites keeps tails wagging with complete & balanced nutrition fo...
30/01/2026

๐—Ÿ๐—ผ๐—ฐ๐—ฎ๐—น๐—น๐˜† ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ณ๐—ฎ๐—ฐ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ ๐˜„๐—ถ๐˜๐—ต ๐—ป๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฎ๐—น ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜€ ๐Ÿถ๐Ÿ’™
Boelieโ€™s Bites keeps tails wagging with complete & balanced nutrition for adult dogs and puppies โ€” ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ฐ๐˜ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—บ๐˜‚๐—น๐˜๐—ถ-๐—ฑ๐—ผ๐—ด ๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€!

โœ… No artificial colourants & flavourants
โœ… Vitamins & minerals
โœ… Strong muscles & agility
โœ… Karoo ostrich oil



8kg Boelies Bite Adult - R240
25kg Boelies Bite Adult - 620
25kg Boelies Bite Puppy - 690

Area Noorder Paarl

0714991225

๐ŸŒฟ๐Ÿถ๐Ÿฑ PETGUT โ€“ Probiotika vir Gelukkige Maagies! ๐Ÿฑ๐Ÿถ๐ŸŒฟIs jou furry vriend se magie uit balans? ๐ŸคขPetGut help om dermgesondhei...
18/01/2026

๐ŸŒฟ๐Ÿถ๐Ÿฑ PETGUT โ€“ Probiotika vir Gelukkige Maagies! ๐Ÿฑ๐Ÿถ๐ŸŒฟ
Is jou furry vriend se magie uit balans? ๐Ÿคข
PetGut help om dermgesondheid natuurlik te herstel! ๐Ÿ’š
โœจ Voordele:
โœ… Herstel dermbalans
โœ… Verbeter spysvertering
โœ… Minder gas & slegte asem ๐Ÿ’จ
โœ… Gesonder, fermer stoelgang ๐Ÿ’ฉ
โœ… Beter algehele gesondheid ๐Ÿพ
๐Ÿ’ฐ Prys: R100
๐Ÿ“ Beskikbaar in: Paarl
๐Ÿ“ฒ Kontak: 071 499 1125
๐Ÿ‘‰ Geskik vir honde & katte
๐Ÿ‘‰ Gelukkige magie = gelukkige troeteldier ๐Ÿ˜„๐Ÿพ

Address

Williams Street
Northern Paarl

Telephone

+27714991225

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pets Anna at Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pets Anna at Paarl:

Share

Category