Roodeplaat Dierekliniek

Roodeplaat Dierekliniek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Roodeplaat Dierekliniek, Veterinarian, Plot 71, Leeuwfontein, Pretoria, Nokeng tsa Taemane.
(1)

Roodeplaat Dierekliniek is 'n gemengde praktyk (kleindiere, grootdiere, wild, perde en produksiediere) geleë in die pragryke Leeuwontein area slegs 10 minute vanaf die N1.

Sonder twyfel die cuteste pasientjie en eienaar van die week! 🥹❤️
19/07/2026

Sonder twyfel die cuteste pasientjie en eienaar van die week! 🥹❤️

Die koue 🥶 is hier! Kom kyk na ons verskeidenheid goeie gehalte winter warm kombersies. 🐕🐈🐱🐶
02/06/2026

Die koue 🥶 is hier! Kom kyk na ons verskeidenheid goeie gehalte winter warm kombersies. 🐕🐈🐱🐶

Hierdie ongelooflike oulike klein seuntjie kat is saam met sy boeties by Roodeplaat Dierekliniek gedump 😞. Hy is tans by...
13/02/2026

Hierdie ongelooflike oulike klein seuntjie kat is saam met sy boeties by Roodeplaat Dierekliniek gedump 😞. Hy is tans by sy foster mamma en soek ook n liefdevolle huis ❣️. Hy is 12 wekies oud en is REEDS GEKASTREER.
Kontak ons by 012 8081119 of DM as jy belangstel om hierdie fantastiese katjie n huis te gee. 🤩

Address

Plot 71, Leeuwfontein, Pretoria
Nokeng Tsa Taemane
2022

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:00
16:00 - 17:00
Tuesday 08:30 - 12:00
16:00 - 17:00
Wednesday 08:30 - 12:00
16:00 - 17:00
Thursday 08:30 - 12:00
16:00 - 17:00
Friday 08:30 - 12:00
16:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27128081119

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodeplaat Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Roodeplaat Dierekliniek:

Shortcuts

Share

Category