Kavalier Equestria

Kavalier Equestria Horse riding lessons, therapy and fitness Pet Service

Well done to one of our riders Amoré Kuhn and one of our favourite school ponies- Acchilles. Proud moments here at Kaval...
01/08/2025

Well done to one of our riders Amoré Kuhn and one of our favourite school ponies- Acchilles. Proud moments here at Kavalier Equestria.

Thanks to everyone who participated in the show!!

We hope to see you in the next one🎃👻

22/07/2025

Amoré Kühn het in die vakansie haar Bronze progressive eksamen afgelê by die South Africa Pony club en suksesvol geslaag.

Hierdie is internasionaal erkende kwalifikasies as perderuiters en afrigters.

Baie geluk met die mooi prestasie ❤️

Baie geluk aan Kavalier Equestria se ruiters wie so mooi presteer het!
16/07/2025

Baie geluk aan Kavalier Equestria se ruiters wie so mooi presteer het!

These 4 girls did their Bronze Progressive test and proved that they are ready to proceed on to the D- efficiency test. Well done!
Thank you to Sanadors Equestrian Centre for hosting us.
And a big thank you to Rebecca Odendaal for being our examiner all the way from Canada.
Rebecca also did her Pony club training.

Wat ñ absolute voorreg om Laerskool Eugene N. Marais se eko-klub lede iets wys te maak oor perde. Wat ñ oulike groep kin...
04/06/2025

Wat ñ absolute voorreg om Laerskool Eugene N. Marais se eko-klub lede iets wys te maak oor perde. Wat ñ oulike groep kinders! Asb kom kuier weer.

26/05/2025

Die afgelope naweek het Melinke Grobler 'n 3de plek uit 16 ruiters, tydens die Western Mounted Games in Warmbad verower.
Jou deursettingsvermoë en ruiterkuns het jou van ‘n podiumplek verseker – ons is baie trots op jou!

13/05/2025

Perdrynuus 🐎🐎🐎

Baie geluk aan Amoré wat 'n 4de plek behaal het in die Class 4 : Working Riding perdry.

Trots om ñ pony club gasheer te kan wees. Om vir ons jeug ñ kwalifikasie te kan bied wat internasionaal erken word.
26/04/2025

Trots om ñ pony club gasheer te kan wees. Om vir ons jeug ñ kwalifikasie te kan bied wat internasionaal erken word.

2 van ons ruiters het ook deelgeneem. René en Christelle Smal het pragtig gery op hulle 1ste Sanesa qualifier ooit.
06/04/2025

2 van ons ruiters het ook deelgeneem. René en Christelle Smal het pragtig gery op hulle 1ste Sanesa qualifier ooit.

30/01/2025

Address

R101
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 07:00 - 11:00
Sunday 14:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kavalier Equestria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kavalier Equestria:

Share