Laure's Dobermans

Laure's Dobermans Interaction with Breeders of Dobermans, sharing the love for this breed. Making people aware of this

Wie slaap...?!
12/04/2018

Wie slaap...?!

Doberman wagte gevang waar hulle slaap aan diens!
12/04/2018

Doberman wagte gevang waar hulle slaap aan diens!

Hallo mamma... Wat maak jy daar binne...?
12/04/2018

Hallo mamma... Wat maak jy daar binne...?

Shame ou Zorbinatjie. Nog net ń paar daggies dan kom jou steke uit. Kujo sal jou mooi oppas.
12/04/2018

Shame ou Zorbinatjie. Nog net ń paar daggies dan kom jou steke uit. Kujo sal jou mooi oppas.

Kyk hoe pragtig het my eerste bruin baba reuntjie na twee jaar geword. Dankie William vir die foto.
23/03/2018

Kyk hoe pragtig het my eerste bruin baba reuntjie na twee jaar geword. Dankie William vir die foto.

Mamma Zorbina se 2018 werpseltjie word binnekort verwag! Pappa Kujo pas sy vroutjie getrou en besorgd op.
18/03/2018

Mamma Zorbina se 2018 werpseltjie word binnekort verwag! Pappa Kujo pas sy vroutjie getrou en besorgd op.

En pappa Kujo en boetie Spikkels se akkedis jag!
10/03/2018

En pappa Kujo en boetie Spikkels se akkedis jag!

Zorba se Saterdag oggend chill! Dankie Heleen.
10/03/2018

Zorba se Saterdag oggend chill! Dankie Heleen.

02/01/2018

Such a beautiful read! Happy New Year everyone!

15/12/2017
28/10/2017

To the Dobermans we love and lost...

Address

4th Street
Naboomspruit
0560

Telephone

082 576 2839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laure's Dobermans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category