Central Vet Midwater

Call Directions Website Contact the business

Central Vet Midwater Your local walk-in vet clinic in Middelburg 🐾
Quality pet care, trusted advice & pet essentials. Shop online today: www.centralvet.co.za
Vet: Dr. Marlene Jacobs

29/10/2026

Midwater Centre

28/10/2026

🌸🐾 SPRING PET PARENT CHALLENGE! 🐶

Spring walks mean fresh air, sunshine and plenty of adventures! ☀️

But what might your furry friend be bringing home?

Take just 2 minutes after your next walk for a quick pet health check! ⏱️

🐾 PAWS – Check for grass seeds, redness or irritation between the toes and pads.

👂 EARS – Look out for redness, unusual smells, excess wax or head shaking.

🐶 COAT & SKIN – Feel for lumps, bumps, irritation or anything unusual.

💙 Little checks can make a big difference! Knowing what's normal for your pet helps you spot changes early and know when to contact your vet.

🌐 www.vetsbrands.co.za

23/10/2026

Bosluise is oral in Middelburg! 😱 Bly kalm, ons het 'n plan vir ELKE hond. 👇

By Central Vet Midwater glo ons nie in one-size-fits-all nie. Elke hond, elke huis, elke begroting is anders:

✅ Soek jy MAANDELIKS?
→ Fiprotec Spot-On of die lekker NexGard pilletjie - maklik, maandeliks beskerm.

✅ Wil jy nog STEEDS DIP?
→ Ons het Ectodex Dip vir jou - die ou betroubare manier werk nog!

✅ Soek jy 'n SPRAY?
→ Fiprotec Spray - vinnig en effektief.

✅ Wil jy LANGER beskerming hê sonder om elke maand te onthou?
→ Bravecto - EEN pilletjie beskerm tot 3 MAANDE teen bosluise en vlooie!

Stop om te raai. Kom praat met ons span - ons help jou kies wat die beste vir JOU hond werk.

Koop plaaslik, by mense wat jou troeteldier ken. ❤️
Jy kan in-winkel koop OF aanlyn bestel en ons ondersteun.

📍 Shop 50, Midwater Centre 100, Middelburg
📲 WhatsApp ons vir advies: 071 459 2423

🚨 MIDDELBURG PET PARENTS: R10,000 COULD BE YOURS! 🚨Summer is here and we have TWO offers you can't miss at Central Vet M...
23/10/2026

🚨 MIDDELBURG PET PARENTS: R10,000 COULD BE YOURS! 🚨

Summer is here and we have TWO offers you can't miss at Central Vet Midwater! ☀️

SWIPE TO SEE HOW YOU WIN 👉

OFFER 1: WIN YOUR SHARE OF R300,000!
Buy ANY Bravecto Chewable and stand a chance to win 1 of 30 x R10,000 CASH CARDS! 💰

✅ 1 Bravecto = 1 Entry
✅ 2 Bravecto = 2 Entries
✅ 5 Bravecto = 5 Entries
The more you protect, the more chances you have!

OFFER 2: FREE GIFT! 🎁
Buy 2 or more Fiprotec Spot-On pipettes and get a FREE Rogz Scrubz Toy - WHILE STOCKS LAST!

How to enter:
1. Buy Bravecto at Central Vet Midwater
2. Enter via the official WhatsApp on your till slip
3. That's it - you're in!

⏰ OFFER 1 ENDS 15 NOV '26 - Don't wait!
🧸 OFFER 2 is while stocks last - First come, first served!

Protect your pet from fleas & ticks AND spoil them. Win-win!

👇 COME IN OR WHATSAPP US TODAY 👇
📍 Shop 50, Midwater Centre 100, Keiskamma Road, Middelburg
📲 WhatsApp: 071 459 2423

IS DIT NET LENTE JEUK? Of vra jou hond vir hulp? 🐾Lente bring blomme, maar ook vlooie, bosluise en allergieë - en daai a...
21/10/2026

IS DIT NET LENTE JEUK? Of vra jou hond vir hulp? 🐾

Lente bring blomme, maar ook vlooie, bosluise en allergieë - en daai aanhoudende krap is nie normaal nie!

Kyk uit vir hierdie 4 tekens:
🚨 Aanhoudende jeuk
🚨 Kopskud of oorkrap
🚨 Kaal kolle
🚨 Rooi vel

Hoe langer jy wag, hoe erger raak die infeksie en irritasie. Moenie net 'n sjampoe probeer nie - kry die regte diagnose en parasietbeskerming.

Jou troeteldier verdien om gemaklik te wees!

👉 Kom kuier by CENTRAL Vet vir 'n vinnige check-up en die regte behandeling.

🛒 Of koop aanlyn en laat aflewer: www.centralvet.co.za

📍 Shop 50, Midwater Centre, 100 Keiskamma Road, Middelburg
📱 WhatsApp ons: 071 459 2423

Deel hierdie met iemand wie se hond die heeltyd krap! 👇

20/10/2026

Hill’s Pet Nutrition

BEAT SANTA TO IT WITH 25% OFF! 🎅✨Get 25% off ANY Hill’s dog & cat food and SAVE UP TO R1000. Visit www.SaveOnHills.co.za...
20/10/2026

BEAT SANTA TO IT WITH 25% OFF! 🎅✨
Get 25% off ANY Hill’s dog & cat food and SAVE UP TO R1000. Visit www.SaveOnHills.co.za to get your coupon! Ts & Cs apply.

STOP! Jy het tot 12 UUR Middernag ! 🚨🐶Middelburg se honde-ouers, luister gou!Vanaand om 12 uur middernag (16 Okt 2026) s...
16/10/2026

STOP! Jy het tot 12 UUR Middernag ! 🚨🐶

Middelburg se honde-ouers, luister gou!

Vanaand om 12 uur middernag (16 Okt 2026) sluit ons deure vir die kompetisie. Daarna is die kans VERBY.

Wat kan jy wen?
‘n M-A-S-I-E-W-E 20kg sak Montego Classic hondekos vir jou beste vriend! 😍

Hoe wen jy?
Dis nie ‘n lucky draw nie. Jy BEHEER dit.
Die GROOTSTE aanlyn bestelling op www.centralvet.co.za vandag WEN!

Het jy nog kos, treats, of iets vir vlooie nodig? Bestel dit NOU aanlyn en maak daai bestelling tel.

Moenie op die bank sit en môre spyt wees nie.

👉 BESTEL NOU: http://www.centralvet.co.za

📲 Vrae? WhatsApp ons: 071 459 2423
📍 Shop 50, Midwater Centre, 100 Keiskamma Road, Middelburg

Kompetisie eindig 16 Oktober 2026 om 23:59. Wenner word more bekend gemaak. T&Cs geld.

KompetisieTyd

15/10/2026
ONS HET ONS EERSTE WENNER! MAAR DIE KOMPETISIE IS NOG NIE VERBY NIE! 🐾Baie geluk aan Riana Joubert en haar oulike vierbe...
15/10/2026

ONS HET ONS EERSTE WENNER! MAAR DIE KOMPETISIE IS NOG NIE VERBY NIE! 🐾

Baie geluk aan Riana Joubert en haar oulike vierbeenvriend, Trompie! 🧡

Riana was die eerste persoon wat ná ons kompetisievideo ’n betaalde aanlyn bestelling geplaas het, en daarmee het sy vir Trompie ’n lekker verrassing gewen!

Sy het Vetsbrand Adult Mini 6 kg bestel en sommer ’n 8 kg-sak Montego Classic-hondekos ook gewen!

MAAR WAG, DAAR IS NOG ’N WENNER OP PAD!

Ons tweede prys is steeds op die spel!

🏆 Die persoon wat die grootste kwalifiserende aanlyn bestelling gedurende ons kompetisie plaas, wen ook ’n groot sak Montego Classic-hondekos!

⏰ KOMPETISIE SLUIT 16 OKTOBER 2026!

Moenie jou kans misloop nie. Bestel jou troeteldier se benodigdhede gerieflik aanlyn en ondersteun sommer jou plaaslike veearts!

🛒 www.centralvet.co.za

Riana, dankie vir jou ondersteuning. Ons hoop Trompie geniet sy lekker bederf!

*Bepalings en voorwaardes geld.*

Address

100 Keiskamma Road Shop 50 Midwater Centre
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27132443082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Central Vet Midwater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Central Vet Midwater:

Shortcuts

Share

Nearby pet stores & pet services