17/08/2026
Happy 15th Birthday to my Moonlight 🌙🤍🐴
Ek ken jou vandat jy 4 jaar oud is, en vir jare het ek altyd gedink: eendag wens ek daai perd kan myne wees.
En toe, amper 3 jaar terug, word daai wens ’n werklikheid. 🤍
Jy is my hart se punt — die liefdevolste ding, altyd reg vir enigiets en sommer net ’n flippen awesome perd. 😂🤍 Jy ry soos ’n droom, gee altyd jou beste en doen letterlik enigiets wat ek van jou vra.
Jy is net een van daai perde wat mens nie eintlik in woorde kan verduidelik nie. Jy moet jou net ken. ✨
En 15 lyk darem belaglik goed op jou. 😏
Van al die perde wat ek kon hê, is ek net bitter bly jy is myne.
Happy Birthday, Moonlight. 🌙
My once-upon-a-wish that became mine. 🤍🐴