Elzar Friesperdstoet

Elzar Friesperdstoet Friesperde ! Afrigting en stallering van perde ! Verskeie rasse vir enige perde sport ! Rylesse !

Welkom mooiste meisiekind!♥️Moet nog n naam kry maar d**k jou naam moet “Snow” wees😅 Games of Trones fans sal verstaan!M...
30/09/2025

Welkom mooiste meisiekind!♥️
Moet nog n naam kry maar d**k jou naam moet “Snow” wees😅 Games of Trones fans sal verstaan!
Mooi gesonde baba♥️

If you are riding the horse you love, you have already won♥️🔥Elzar Senekal Skou 2025!Ten spyte van die reen en die modde...
10/04/2025

If you are riding the horse you love, you have already won♥️

🔥Elzar Senekal Skou 2025!

Ten spyte van die reen en die modder, het Elzar uitstekend gevaar! 🦾
So trots op die perde en almal!
Kon darem n paar klasse doen na die meeste uitgereen het.

🐴Kavalo Tryncke Anė
-Fries merrie aan hand=reserwe kampioen (6perde)
-Showtrotting=1ste
-Opperste 3gang kampioen=Top 4🦾 uit 21 perde , winner takes it all(alle rasse, saalperd, boerperd, vlaam, fries)
-Fries kampioen 3gang=reserwe kampioen (7perde)

🐴Kavalo Femke
-Showtrotting =3de

🐴Elzar Zeus
-3gang mans ruiter=4de

🐴Moonlight
-Plaasperd=5de (13perde)
-Western=1ste kampioen western

🐴Starlight
-30cm showjumping =1ste, haar 1ste showjumping ooit
-Plaasperd=4de (13perde)
-Western=2de

🐴Ambreez
-Western=3de

🐴Amour
-30cm showjumping =2de, haar 1ste showjumping ooit

En Natuurlik het Boeta sy 1ste skou gehad in die Leiriem klas, hys 3jaar oud, op sy groot favourite, Anétjie Bytjie♥️
Hy was die oukie met die meeste persoonlikheid op n perd😅
Baie trots op hom dat hy in sy tannie se voetspore volg♥️

Dankie almal vir n lekker skou! Was nat en ons het enkel diepte in modder getrap maar daar was never a dull moment nie😅♥️

En dankie my liefste vir jou ondersteuning en liefde vir my/ons passie! ♥️♥️

Nou is dit regmaak vir Parys se Friesperd Nationale Kampioenskappe einde Mei🦾.

🔥Bombproof hingsie🐴5jaar oud🐴14.1/2hh🐴Hilux, ja Hilux, want hys so betroubaar😅 is bombproof en is die mees amazingste pe...
07/03/2025

🔥Bombproof hingsie

🐴5jaar oud
🐴14.1/2hh

🐴Hilux, ja Hilux, want hys so betroubaar😅 is bombproof en is die mees amazingste perd.
Hys n beginner perd of n heerlike plaasperd. Hy word gebruik as net n lekker ryperd.

🐴Hy doen plaaswerk soos n baas! Hy het patrollie in die aande deur die vee gery en is gewoond aan alles, van n tarentaal wat opvlieg tot die grootste stroper.
N 3jarige sit op sy rug en gooi sy hoed teen sy kop vas, hys net soos "okay, cool".

🐴Hyt nog geen beserings gehad nie en jy kan hom maande los en net opklim en ry. Hys so mak. Hy sal sy stap hou tot jy vra om vinniger te gaan, trek nie teen jou nie en word met los teuls gery!
N bang ruiter sal hom ook geniet.
Hy staan tjoepstil as jy opsaal en opklim. Byt nie, skop nie, kan vas staan vir ure...(ons los hom nie ure vas nie, meen maar net)

🐴Hy gaan beslis n aanwins wees tot jou plaas en of jouself of kinders!

📍Senekal/Winburg, Vrystaat
📱083 269 1498
💰R15 000

🛻Vervoer kan gereeld word op koper se koste (vervoer agente)

🔥Fries merrie🐴Pa-Black Velvet Zippit (CLEEF EAU DE VIE(Jilbert imp) x EIBERT imp)🐴Ma-Elcro Mikayla (Dorus fan de ketting...
05/03/2025

🔥Fries merrie

🐴Pa-Black Velvet Zippit (CLEEF EAU DE VIE(Jilbert imp) x EIBERT imp)
🐴Ma-Elcro Mikayla (Dorus fan de ketting imp x Ruurd imp)
🐴10 jaar oud. Gebore Nov 2014
🐴16.3hh

🐴Zuelyke is ongelukkig nie geregistreer nie. Haar pa is dood en daar is nerens van sy DNA op die boeke nie.

🐴Sys n gentle giant wat d**k sys n skoothondjie, sal enige iets doen vir n boud krap.
Sys groot en het groot beweging maar is so mak soos n lammetjie. Enige iemand kan haar ry. Sys aan die lui kant, maar ry lekker as jy haar vra. Sy kan in n groep of alleen ry en is altyd dieselle.
Het optogte gedoen, nag ritte, in dorp gery, gewoond aan alles. Ry rokke. Sys net amazing.

🐴Sy teel groot mooi vullens met mooi beweging en konformasie. En sal beslis n aanwins wees vir iemand wat wil teel.

🐴Sys n easy keeper. Sy kan buite of in stal bly, gewoond aan al2. Sys kaalvoet. Op die stadium bly sy buite in die veld en kry geen byvoeding, net lekker groen gras waarop hulle loop.
Boks soos n droom.

🐴Dis n hartseer verkoop, is baie lief vir haar maar weens persoonlike redes is sy opsoek na haar forever hooman en n liefdevolle huis wat haar net alles kan gee!

📍Senekal/Winburg area, Vrystaat
💰R70 000
📱083 269 1498

🛻Vervoer kan gereel word op koper se koste.

Senekal Skou 2025🦾Beslis n skou om nie hierdie jaar te mis nie!SA Boerperde, Friese, Vlame, Saalperde, plaasperde, enige...
04/03/2025

Senekal Skou 2025🦾
Beslis n skou om nie hierdie jaar te mis nie!
SA Boerperde, Friese, Vlame, Saalperde, plaasperde, enige perd is welkom om te kom skou! Kinders, ou mense, enige iemand is welkom!
Hier is 'n paar goed wat aangebied word en soveel meer nog!
Hoop ons sien julle daar🦾🐴

*Perde te koop*1️⃣Boerperd x hings. Bay. 5jaar. 14.1hh. Bombproof ondersaal._Boerperd x stallion. Bay. 5yo. 14.1hh. Bomb...
24/02/2025

*Perde te koop*

1️⃣Boerperd x hings. Bay. 5jaar. 14.1hh. Bombproof ondersaal.
_Boerperd x stallion. Bay. 5yo. 14.1hh. Bombproof undersaddle._
*R15 000*

2️⃣ Sold!!!!!
Boerperd x reun. Wit. 5jaar. 14.2hh. Ondersaal, groen, kort werk.
_Boerperd x gelding. Grey. 5yo. 14.2hh. Undersaddle, still green, needs work._
*R13 000*

3️⃣Arabier hings. Bay. 6jaar. Moet nog meet, skat 14.3/15hh. Ondersaal. Kort grondwerk, vang moeilik. Uit stoet uit, nie geregistreer.
_Arab stallion. Bay. 6yo. Needs to measure but guess 14.3/15hh. Undersaddle. Needs groundwork, catch difficult. Out of stud, not registered._
*R22 000*

4️⃣Appaloosa x fries hingsie. Varnish wit. Word 2jaar Julie.
Ma 14.3hh, pa 15.3hh. Mooi beweging en trotse houding.
_Appaloosa x friesian c**t. Varnish grey. Turn 2 in July. Dam 14.3hh, sire 15.3hh. Proud with beautiful movement._
*R6000*

5️⃣Saalperd 75% x boerperd 25% merrie. Bay. 2jaar. Haltermak.
_Saddlebred 75% x boerperd 25% filly. Bay. 2yo. Haltertame._
*R7000*

6️⃣Sold!!!!!
Fries x QH x WB reun. Wit en swart pinto. 12jaar. 14.2hh, voel en lyk groter. Kontak vir sy teling, besonderse teling. Ondersaal.
_Friesian x QH x WB gelding. Black and white pinto. 12yo. 14.2hh, feels and look bigger. Excellent breeding, contact for the breeding. Undersaddle_
*R25 000*

7️⃣Fries merrie. 10jaar. 16.3hh. Ondersaal, groot beweging, geskik vir enige ruiter. Nie geregistreer nie, albei ouers geregistreer. Pa is dood voor DNA getrek kon word. Teel ongelooflik mooi en groot vullens.
_Friesian mare. 10yo. 16.3hh. Undersaddle, big movement, suitable for any rider. Not registered, both parents are registered. Sire died before they could do DNA. Breeds beautiful foals that are huge!_
*R70 000*

📍Senekal/Winburg area, Free State.
📱 083 269 1498

If you're riding the horse you love, you have already won♥️Bloem Be Human skou 👌🏻Wat n skou!!! Ané - 4x 1ste plekkeFemke...
23/02/2025

If you're riding the horse you love, you have already won♥️

Bloem Be Human skou 👌🏻
Wat n skou!!!

Ané - 4x 1ste plekke
Femke - 1 x 1ste plek
3 x 2de plekke
1 x 3de plek
1 x 4de plek
Geseënd met die 2 merries♥️

Super trots op die Elzar merries🦾♥️ en Elzar span!
Spanwerk was nog nooit so maklik nie🦾👌🏻

Once you have won a mare’s heart, you have won all of her!In exchange for your best-and nothing less-she will give you e...
12/10/2024

Once you have won a mare’s heart, you have won all of her!
In exchange for your best-and nothing less-she will give you everything!♥️

My warmgat Ané🔥
Soveel liefde vir haar♥️
Drome doen word waar🦾

🔥3 BAIE mooi ponie hingsies te koop! 💙Cremello hingsie met ys blou oë.🐴was gery deur kinders, staan nou 2 jaar. 🐴120cm🐴7...
11/10/2024

🔥3 BAIE mooi ponie hingsies te koop!

💙Cremello hingsie met ys blou oë.
🐴was gery deur kinders, staan nou 2 jaar.
🐴120cm
🐴7jaar oud
💰R10 000

🤎Vos pinto hingsie met n blou oog💙
🐴het begin met mak maak, kort nog baie werk.
🐴119cm
🐴5jaar oud
💰R7500

💛Palomino pinto hingsie
🐴moet nog begin met werk.
🐴4,5jaar oud
🐴110cm
💰R7500

🐴hulle boeties is besonderse kinderperdjies! Hulle is perdjies was vinnig en maklik leer en baie mooi geaardhede! Sal beslis baie oulike ponies wees en kinders se harte so bly maak!
Ponies wat bitter mooi is!

📍Senekal/Winburg area
📱083 269 1498

🛻Vervoer kan gereel word op koper se omkoste

SA Friesperd Kampioenskappe 2024 was besonders gewees! Elzar♥️Tryncke Ané was regtig net amazing♥️My hart borrel oor van...
05/10/2024

SA Friesperd Kampioenskappe 2024 was besonders gewees!
Elzar♥️
Tryncke Ané was regtig net amazing♥️
My hart borrel oor van dankbaarheid🙏🏻
Super trots🦾♥️

Tryncke Ané se 1ste klas! Plesier perd kinderruiter o/18, 3gang! Res champion! Baie gelul Zaylene en Ané! Super trots op...
04/10/2024

Tryncke Ané se 1ste klas!
Plesier perd kinderruiter o/18, 3gang!
Res champion!
Baie gelul Zaylene en Ané!
Super trots op julle🦾♥️

Address

Marquard

Telephone

+27832691498

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elzar Friesperdstoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elzar Friesperdstoet:

Share

Category