Lichtenburg Animal Feeds

Lichtenburg Animal Feeds Ons het voer vir elke boer!

Keep your animals jolly this June with our winter specials โ„๏ธ๐Ÿ„Cold mornings need good feed. Proper winter nutrition keep...
29/05/2026

Keep your animals jolly this June with our winter specials โ„๏ธ๐Ÿ„
Cold mornings need good feed. Proper winter nutrition keeps your livestock warm, healthy and ready to perform, because hungry animals donโ€™t pay the bills.๐Ÿ˜„



13/05/2026

๐Ÿ”ฅ MAY SPECIALS NOW AVAILABLE! ๐Ÿ”ฅ
Only at Lichtenburg Animal Feeds

๐Ÿ„ Keep your livestock winter-ready with these great deals:

๐Ÿง‚ Salt Blocks
ONLY R1.60 per kg (Excl. VAT)

๐ŸŒพ Sernick Winterlek 40 (50kg)
ONLY R299.99 (Excl. VAT)

โœ… Quality feed products
โœ… Great value for farmers
โœ… While stocks last
โœ… Specials valid until 31 May

๐Ÿ“ Visit us today or contact us for orders and enquiries!
๐Ÿ“ž 076 936 5521
๐Ÿ“ง [email protected]

Ons het voer vir elke boer!

Stock up while the quality is this good AND a reminder of our Easter Specials which are still running๐ŸŒฑOur 18kg Lucerne B...
17/04/2026

Stock up while the quality is this good AND a reminder of our Easter Specials which are still running๐ŸŒฑ

Our 18kg Lucerne Bales are packed with the nutrition your animals need to stay strong and healthy through the season - and right now, theyโ€™re available at a price that makes sense.

Only R99.99 per bale (excl. VAT)
๐Ÿ“… Special valid until 30 April
๐Ÿ“ฆ While stock lasts

Give us a call or request a quote through our website.



AgriLife StockUp QualityFeed

17/04/2026
Mag hierdie Paasfees vir jou en jou familie โ€™n tyd wees van vrede, hoop en nuwe lewe ๐Ÿ™๐ŸŒฟSoos die Here ons herinner aan Sy...
03/04/2026

Mag hierdie Paasfees vir jou en jou familie โ€™n tyd wees van vrede, hoop en nuwe lewe ๐Ÿ™๐ŸŒฟ
Soos die Here ons herinner aan Sy groot liefde en genade, bid ons dat julle dae gevul sal wees met rus, dankbaarheid en seรซninge โ€“ op die plaas รฉn in julle harte.
Geseรซnde Paasfees aan elke boer, familie en vriend van Lichtenburg Animal Feeds โœ๏ธ๐Ÿ‘

Easter savings are here ๐Ÿฃ๐ŸŒพStock up while prices are this good!Fresh feed. Strong herds. Better value.๐Ÿ“… Specials valid un...
02/04/2026

Easter savings are here ๐Ÿฃ๐ŸŒพ

Stock up while prices are this good!
Fresh feed. Strong herds. Better value.

๐Ÿ“… Specials valid until 31 March โ€“ while stock lasts!



MAART SPESIALE AANBIEDINGS BY Lichtenburg Animal Feeds ๐Ÿ”ฅMaak seker jou diere kry die beste teen goeie pryse:๐ŸŒพ Gemaalde V...
17/03/2026

MAART SPESIALE AANBIEDINGS BY Lichtenburg Animal Feeds ๐Ÿ”ฅ

Maak seker jou diere kry die beste teen goeie pryse:

๐ŸŒพ Gemaalde Voergraad Koring
Slegs R2 999 per ton

๐Ÿ„ Winsalt Protein Lek (20kg)
Slegs R465,30

โณ Geldig tot 31 Maart
๐Ÿ“ฆ Terwyl voorraad hou

๐Ÿ“ž Bel ons vandag om te bestel: 018 632 9742

In tye soos hierdie staan ons stil.Bek en klouseer raak nie net kuddes nie, dit raak families, drome en harde werk wat o...
25/02/2026

In tye soos hierdie staan ons stil.
Bek en klouseer raak nie net kuddes nie, dit raak families, drome en harde werk wat oor jare opgebou is. Dit bring onsekerheid, spanning en moeilike besluite.
Aan elke boer wat tans swaarkry:
Ons sien julle. Ons respekteer julle. Ons bid vir julle.
By Lichtenburg Animal Feeds staan ons saam met ons landbougemeenskap. Nie net wanneer dit goed gaan nie, maar juis nou, in die moeilike tye ook.
As daar enige manier is wat ons kan help of ondersteun, kom gesels met ons.

Sterk boere. Sterk gemeenskap. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ



FEBRUARIE SPESIALE AANBIEDINGS WAT JY NIE WIL MISLOOP NIE! ๐Ÿ”ฅMaak jou voerstrategie slimmer hierdie maand met ons Februar...
06/02/2026

FEBRUARIE SPESIALE AANBIEDINGS WAT JY NIE WIL MISLOOP NIE! ๐Ÿ”ฅ

Maak jou voerstrategie slimmer hierdie maand met ons Februarie aanbiedinge:
โœ”๏ธ Gemaalde voergraad koring โ€“ R2 999 per ton (incl. BTW)
โœ”๏ธ WinSalt Cobalt Soutlek (10kg) โ€“ R203.97
โœ”๏ธ WinSalt Proteรฏenlek (20kg) โ€“ R465.30
Perfek vir kondisie, groei en voorbereiding ๐Ÿ’ช๐Ÿ„๐Ÿ‘
โฐ Geldig tot 28 Februarie
๐Ÿ“ฆ Terwyl voorraad hou
๐Ÿ“ž Bestel nou: 018 632 9742
๐Ÿ“ง [email protected]

In โ€™n tyd waar bek- en klouseer groot onsekerheid en hartseer bring, d**k ons by Lichtenburg Animal Feeds aan elke boer ...
23/01/2026

In โ€™n tyd waar bek- en klouseer groot onsekerheid en hartseer bring, d**k ons by Lichtenburg Animal Feeds aan elke boer wat swaarkry.
Ons weet hoe diep hierdie uitdagings sny, dit raak nie net vee nie, maar hele boerderye en gesinne.
Ons staan saam met julle, nie net as โ€™n verskaffer nie, maar as deel van die landbougemeenskap.
Ons bid vir beskerming, wysheid en krag vir elke boer wat deur hierdie tyd moet gaan.
Ons dra elke plaas, elke kudde en elke familie in ons gebede.
Julle is nie alleen nie.

Address

Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27186322222

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lichtenburg Animal Feeds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lichtenburg Animal Feeds:

Share