Knysna Vetkoekpaleis and Take Aways

Knysna Vetkoekpaleis and Take Aways We do take away vetkoek like burgers,gatsby's,platters,coffee,milkshakes

17/05/2017

Goeie more mense kom geniet n heerlike ontbyt vir R28.00 of take away ontbyt en nog vele meer groot verskeidenheid vetkoeke hoop om almal te sien mooi dag

11/05/2017

Goeie more aan al ons wonderlike klieente dit lyk lekker koud en reenerig kom geniet n lekker warm kerrie mince vetkoek small R19.00 of n medium R28.00 of baie honger n large vir R39.00 mooi dag vir julle almal

Ons wil graag vir 52 on main gastehuis bedank vir hul ondersteuning met die skool groepe wat hulle na ons toe verwys het...
28/04/2017

Ons wil graag vir 52 on main gastehuis bedank vir hul ondersteuning met die skool groepe wat hulle na ons toe verwys het met ontbyte en toebroodtjies.Indien enige ander gaste huise ons diens benodig vir vroeg oggend ontbyte of toebroodtjies kan julle ons enige tyd vooraf kontak by 044 382 1727

Heerlike ontbyt vir net R25
17/04/2017

Heerlike ontbyt vir net R25

Heerlike hoe kwaliteit koekies en beskuit te koop by ons tuis gebak al die pad uit velddrif
15/04/2017

Heerlike hoe kwaliteit koekies en beskuit te koop by ons tuis gebak al die pad uit velddrif

Al ons menus skakel gerus 0443821727
02/03/2017

Al ons menus skakel gerus 0443821727

27/02/2017

We will opening our doors on the 1st of march hope to see you all there to enjoy a vetkoek and to meet our friendly staff

Address

Shop 23 Demar Centre (next To Nedbank)
Knysna

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27443821727

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Knysna Vetkoekpaleis and Take Aways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category