Small Paws and Fluffy tails

Small Paws and Fluffy tails We supply a home away from home for your furry children when you cannot be there for them. Enjoy your holiday & rest assured that they are taken care off.

We supply a home away from home for all your furry children when you cannot be there for them. Enjoy your holiday and rest assured that we supply them with clean rooms and bedding, continuous fresh food and water, at least one cooked meal per day and shower them with love, attention and care. We are looking forward to welcome all small (and miniature) doggies (max height 26cm), all shapes and size

s kitties as well as birds in their portable cages. We also offer day care for working parents from 07h00 to 17h00. As an extended service to the community we are in the process of establishing a Medical Recovery Frail Care Centre (eg. Post-op care). In planning is also a separate unit to accommodate fragile baby doggies that cannot stay and play with the adults. Contact us for more information or if you wanna have a closer look at the accommodation units.

17/01/2021

Neem asseblief kennis dat ons sluit van 24 Januarie en sal DV weer heropen op Maandag 15 Februarie.

14/11/2020

Ons het nog enkele plekkies oop vir die Desember vakansie. Een kamertjie oop in die kat hokkies en twee vir Yorkies oor Kerstyd. Ongelukkig geen plek meer in die groot honde hokkies nie - slegs tot 22 Desember en dan weer na 28 Desember. Kontak ons onmiddelik indien u nog plek wil bespreek. Groete Johann en Christien. 082 306 8282

Hierdie pragtige seuntjie soek asseblief 'n nuwe huis.  Sy mamma het baie siek geword en kan hom ongelukkig nie verder v...
07/10/2020

Hierdie pragtige seuntjie soek asseblief 'n nuwe huis. Sy mamma het baie siek geword en kan hom ongelukkig nie verder versorg nie. Asseblief, as daar iemand is wat baaaaie liefde sal gee vir hierdie arme "weeskind", kontak asseblief vir Johann op 0824494199 of Christien 0823068282.

28/07/2020

Please take note that due to Covid, the doggy hotel is closed until further notice.

27/10/2019

Onthou asseblief om so gou moontlik plek te bespreek vir julle diertjies vir Desember. Ons raak nou vinnig vol.

22/05/2019

Dankie vir almal se belangstelling. Kaptein en Sonja het ñ gelukkige nuwe tuiste gekry in Carltonville.

Môre. Hierdie twee dierbare Worsies (een is ñ Dapple) soek ñ nuwe tuiste. Ongelukkig kan die eienaar hulle nie langer by...
22/05/2019

Môre. Hierdie twee dierbare Worsies (een is ñ Dapple) soek ñ nuwe tuiste. Ongelukkig kan die eienaar hulle nie langer by ons Doggy hotel bekostig nie. Sal graag dat albei na dieselfde huis gaan. Asseblief, anders gaan hulle uitgesit word.

28/04/2019

Goeie dag. Wil net al ons gewaardeerde kliente in kennis stel dat die Doggy hotel gesluit sal wees vanaf Woensdag 1 Mei tot Maandag 13 Mei. Ons gaan so bietjie die land verlaat vir ñ blaaskansie. Mooi dag verder. Groete. Johann en Christien.

Etenstyd vir die Paasnaweek gaste by die doggy hotel
22/04/2019

Etenstyd vir die Paasnaweek gaste by die doggy hotel

28/03/2019

Goeie dag vriende. Onthou om so gou moontlik plekkies te bespreek vir Paas naweek. Ons raak vinnig vol. Mooi dag.

Address

Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

0823068282

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Small Paws and Fluffy tails posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Small Paws and Fluffy tails:

Share

Category