18/04/2026
Met n swaar hart laat ek al die boeke gaan wat my verseker n voorsprong in die duiwe sport besorg het. Van die boeke is soos n staats geheim, en glad nie meet beskikbaar nie. Veral die van Faber. Prys vir al die boeke n bargain teen R1800,00.