Jolize Wiid Chichuahuas

Jolize Wiid Chichuahuas Our road started 22 years ago with Chichuahuas. This is one of my greatest blessings.

Liefste Britney. Mamma bid vir jou vandag. Die kanker het vinnig groter geword en ons kan maar net probeer. 50/50 kans. ...
12/07/2024

Liefste Britney. Mamma bid vir jou vandag. Die kanker het vinnig groter geword en ons kan maar net probeer. 50/50 kans. Ag Here U weet sy voel nie lekker nie en U weet hoeveel hierdie diere vir my beteken. As dit U wil is spaar haar vir my. Mamma is baie lief vir jou my pop

18/03/2024

Dringend opsoek na geleentheid vir 8 weke ou Toypom en Chichuahua na Uniondale. Wou hulle vlieg vandag maar ons hokkie glo te klein as iemand ksn help van Kimberley af groot asb. Sal vergoed. Tel: 083 659 7114

23/12/2023

Rooidam special. R200 per persoon vir Kersnaweek. Water koelers en waaiers met mist in die huis en 'n afkoel swembadjie buite. . Die rustigheid van die plaas en 'n heerlike vuur onder die sterre is prysloos. Kwaliteit tyd saammet geliefdes wat nooit gewaarborg is vir more nie... KOM KUIER VIR ONS. Ten volle toegerus. Bring net jou kos, drinkgoed en klere asook ys. Whatsupp 083v659 7114

23/12/2023

Morne Bredenhann

23/12/2023
Today we had yet again the priviledge to fly  another baby to Limpopo. Little Chino. Spread your Chi-love and kisses lit...
22/12/2023

Today we had yet again the priviledge to fly another baby to Limpopo. Little Chino. Spread your Chi-love and kisses little one. We know you can and will. We take pride in our babies and raise them with love. No cages and kennels. Only love and endless spaces to play

19/11/2023
19/11/2023

Let’s dwell more about the things that we love 💛

Diere liefde is seker DIE onvoorwaardelikste en opregste liefdes wat daar is. Wie daar sonder is mis uit op so baie....
19/11/2023

Diere liefde is seker DIE onvoorwaardelikste en opregste liefdes wat daar is. Wie daar sonder is mis uit op so baie....

Address

Kimberley
8301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jolize Wiid Chichuahuas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jolize Wiid Chichuahuas:

Share

Category