MT&VT Cable finder Dog

MT&VT Cable finder Dog This animal is the only dog in the world that can find faulty Electrical cables underground.

26/08/2015

Lanklaas ietsie gepos want ekke was Dr toe. My Huismense het my sowaar Hospitaal toe gevat. My tand het gebreuk en hul het dit getrek. Die middag toe d**k my ma en pa my liggies is nog uit. Maar toe ek hoor daars hulle nou. Toe blaf ek. My pa het solank my bed gemaak op die agtersitplek met nuwe komberse. My ma het my met soveel Liefde toegevou en vasgehou. Ekke het geweet hierdie is my mense. Maar waar is my pa. Toe sien ek hom. Ek het geblaf , spring ,getjank en binne sy arms gespring my pa wou ek skree. Hy het so gehuil weet hoekom ek huil maar my pa nie 'n idee nie. Toe ons in die kar klim toe se my pa vir my ma Sy senuwees was klaar oor my die hele dag. Hy wou bly bly by die hospitaal indraai en ná sy kind kom kyk. My pa het senuwees d**k ek oor my. My ma se sy het ged**k ons sou hom moes uit dra maar haar rammetjie is n sterk seuntjie. Maar sy was nig nooit so dankbaar nie. En sy se Dankie HERE ons kind is veilig terug in ons hande.

04/04/2013

Ek word omtrent bederf met die feit dat ek my been seer gemaak het. My kos word aangedra en my huismense soen en druk my op.

Kyk hoe soen ek die vissie!
09/04/2012

Kyk hoe soen ek die vissie!

11/01/2012

Aan al my facebook vriende n voorspoedige 2012. Hierdie hond kry baie warm.

22/06/2011

Hi

12/06/2011

Hierdie week was rof. My ma se hasie en my maaitjie is dood. Die trane in die huis was baie. Maar almal nou weer ok.

09/04/2011

Kabel fout gehad. En hierdie hond 1 0 0% persent reg. My pa se kort..kort vir my yster.

18/12/2010

ons bakkie is gesteel, maar die brak gelowig en glo GOD het n beter plan vir ons. Hier uit gaan groot dinge gebeur.

18/12/2010

Hi al my fb vriende soos jul reeds weet ons bakkie is gesteel, maar die hond is baie gelowig en glo GOD het n beter plan vir ons. Hier uit gaan groot dinge gebeur.

23/11/2010

Ho almal by fb wat my maats is hoe is dit dat hierdie hond dan nou geen briefies of iets van al my pelle hoor nie. Hierdie hond het n lang moed maar nou moet julle begin saam gesels.

05/10/2010

Hallo al my fb pelle. Ek moet iets iets bely, my ma het n hen met kuikens en ek en tiekie die cheeky klein brak het een kuiken dood gespeel. My ma is boos vir ons altwee. So bid asb daar buite dat ek die res uitlos.

08/08/2010

Hallo al my facebook vriende ek het nuus . E TV kom n onderhoud met my doen. Jip ek gaan al weer op TV wees. Dis nou lekker cool. My PA bly my vertel ek is n good boy. Dit moet waar wees want hoekom sal hy dit so baie sê. Laat my weet wat julle d**k hiervan.

Address

Mchardy Avenue
Kimberley
8301

Telephone

0827790450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MT&VT Cable finder Dog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MT&VT Cable finder Dog:

Share