HAPPY DOG daycare

Call Directions Contact the business

HAPPY DOG daycare nnn

05/06/2024

I HEREBY STATE THAT I DO NOT GIVE MY PERMISSION TO USE ANY OF MY PERSONAL DATA OR PHOTOS. If you are thinking of getting off FB because of the volume of sales ads and stuff.

Thanks.

Die naam se alles HAPPY DOG DAYCARE!! die plek waar u hond veilig en geliefd is met 24/7, 365 dae per jaar toesig. Ongel...
17/05/2023

Die naam se alles HAPPY DOG DAYCARE!! die plek waar u hond veilig en geliefd is met 24/7, 365 dae per jaar toesig. Ongelukkig neem ons net klein ras honde in. Puppys is welkom, maar ongelukkig is daar voorwaardes. Vir navraag kan u ons gerus kontak.

Happy Dog Daycare is die antwoord vir jou probleme!! Hoe gemaak met jou furr baby as u so wou weg gaan? Ons is die oplos...
18/10/2021

Happy Dog Daycare is die antwoord vir jou probleme!! Hoe gemaak met jou furr baby as u so wou weg gaan? Ons is die oplossing!!! Ons kyk graag na u hondjie, kort- of lang termyn. Ongelukkig is ons fasiliteit net in gerig vir puppys / Xsmall / Small honde. Medium honde word toe gelaat maar op n keurings basis. Daar is ook sekere vereistes vir die toelating van u hond by ons. Vir enige navraag kan u my kontak of whatsapp 0725460875
Kathu Dieresorg GROEP Kathu Adverteer/Advertise KATHU ADVERTEER

Volgens die POPIA Wet  wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te v...
30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan. Mooi dag vir almal

Desember is om die draai. Kontak / whatsapp my v enige navraag 0725460875. Slegs beperkte plekkies oop.
14/08/2020

Desember is om die draai. Kontak / whatsapp my v enige navraag 0725460875. Slegs beperkte plekkies oop.

Die beste v jou hond (puppy & adult). Beskikbaar by Happy Dog Salon
22/02/2019

Die beste v jou hond (puppy & adult). Beskikbaar by Happy Dog Salon

Nog n lekker vol naweek gewees !! met baie opwinding. Pokkels (yorki) het ook onderandere gekuier. Sy was dragtig en haa...
10/09/2018

Nog n lekker vol naweek gewees !! met baie opwinding. Pokkels (yorki) het ook onderandere gekuier. Sy was dragtig en haar mamma het die datum vir die 15de September gehad. Wel die datum was toe die 5de. Al die maatjies het hul vreeslik mooi gedra gedurende die kraam tydperk en gehelp waar hul kon. Wel hierdie ouma het haar vrek geskrik en net n stil gebedjie gese en gevra dat alled goed moet gaan. So tussen die warboel is daar toe 5 babas gebore en almal het kom kennis maak. Ai my werk is my liefde en ek geniet dit vreeslik. Mamma en babas

Address

67 Silwerboomstreet
Kathu
8446

Telephone

0725460875

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HAPPY DOG daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HAPPY DOG daycare:

Shortcuts

Share

Category