Kakamas Diere Welsyn

Kakamas Diere Welsyn We try to be a voice for the voiceless. We Rescue one by one, until there is none.

04/06/2026

Ons eie foster kindjie. Hy soek so graag n huisie waar hy baie liefde en aandag sal kry

04/06/2026

πŸ• June/ July sterilisation special - both Cats and Dogs! 🐈

Don’t miss out on this incredible opportunity to get your cat or dog spayed/neutered. Limited spaces available!

Please book in advance at Kalahari Dierekliniek 054-4310057 or send a Whatsapp with full details to 0710347458

Dogs:
Female dogs 15kg R1400
Male dogs 15kg R1100

Cats:
Female cats R800
Male cats R400

*Special ends 15th July 2026*
Kalahari Dierekliniek

Baie dankie aan Kalahari Dierekliniek vir die skenking van katkos. Julle is awesome πŸ‘ŒπŸ»
29/05/2026

Baie dankie aan Kalahari Dierekliniek vir die skenking van katkos. Julle is awesome πŸ‘ŒπŸ»

26/05/2026
Nuwe kinders by Kakamas Diere Welsyn. Baie dankie Lizanne Debeer, Angie en Tamerin Esterhuyse by Kalahari Dierekliniek  ...
26/05/2026

Nuwe kinders by Kakamas Diere Welsyn. Baie dankie Lizanne Debeer, Angie en Tamerin Esterhuyse by Kalahari Dierekliniek vir jul vinnige inspring. Al was julle baie besig.

Indien enigiemand dit oor hul harte kry om ietsie te skenk sal dit wonderlik wees.
Mamma moet gesterri word nog sodra sy gereed is en babas gespeen is.
Babas is gesond. Hulle is almal veilig.
En Mamma se ogie moet ook opereer word.

MAANDAG.......Okay, so die Maandag was rof vir baie van ons. Vir somiges meer as ander. Die storie wat die rondte doen v...
25/05/2026

MAANDAG.......

Okay, so die Maandag was rof vir baie van ons.
Vir somiges meer as ander.

Die storie wat die rondte doen van Harry and Gail dog Rescue Center......
Almal soek vir Harry and Gail.
Hierdie is slegs name van my 2 gunsteling mense in hierdie wΓͺreld wat die kennels se bou en boumateriaal geskenk het. Hulle harte is agter my.
Die kennels word tans ge manage deur Kakamas Diere Welsyn. Geen assosiasie aan Harry of Gail nie.

Die ander skinderstorie.....
Hoekom kan ek nie 24/7 spring as iemand hulp nodig het met n dier nie....
Ek werk Maandag tot Vrydag 7:30 tot 17:00.
Ek het 6 honde van my eie. Ek het 5 foster hondjies gehad tot so n uur terug. Nou is daar eweskierlik 10.
Ek bly redelik n ent uit die dorp uit en kan nie altyd by alles uitkom nie.
Daaroor is ek uiter uiters jammer. Ek sal love om elke liewe diertjie te kan help waar en wanneer ek wil, maar ek is ongelukkig net een mens.
Op hierdie stadium kan ek net help waar en wanneer ek kan.
Die behoefte daar buite is bitter groot vir hulp.
Die fondse is in dire straights.

Anyway..... hierdie fotos het gebeur tydend die loop van die dag..... MAANDAG.

23/05/2026
Julle .... ek sien daar is hordes facebook messages. Ek is jammer dat ek julle nie kan antwoord nie. Daar is n ingewikel...
22/05/2026

Julle .... ek sien daar is hordes facebook messages. Ek is jammer dat ek julle nie kan antwoord nie. Daar is n ingewikelde foutjie en ek is technologies gestrem.
Vir enige vrae WhatsApp my op
0727143007

Nou... hoekom sal iemand nou n hond wat siek is en nog lewe probeer lewendig begrawe. Darem gelukkig net n klip op die h...
21/05/2026

Nou... hoekom sal iemand nou n hond wat siek is en nog lewe probeer lewendig begrawe. Darem gelukkig net n klip op die hond neer gesit en nie heel begrawe nie. Sy was betyds gekry en sterk nou aan in die hospitaal. Gewoonlik word hierdie tipe sake mos glad nie as krimineel gesien deur ons liewe ZF destrik nie.
Let's see πŸ‘€

Address

Kakamas

Telephone

+27727143007

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakamas Diere Welsyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kakamas Diere Welsyn:

Share