Kalahari Dierekliniek

Kalahari Dierekliniek Plaaslike Veearts, Dieresalon & Troeteldier-boetiek. Konsultasies SLEGS per afspraak!
(1)

My eie nuwe rescue, Tom.So oulik en liefdevol
28/02/2026

My eie nuwe rescue, Tom.
So oulik en liefdevol

17/02/2026

Liewe kliënte en almal wat Kalahari Dierekliniek en Salon ondersteun en van ons dienste gebruik maak, ek wil graag die volgende onder jul almal se aandag bring.
Ek is tans alleen veearts in my kliniek en nie ten alle tye beskikbaar nie.
Ons waardeer regtig julle volgehoue ondersteuning. Aan al my kliënte diere eienaars wat ons ondersteun en goeie terugvoer gee.. baie dankie. Julle word opreg waardeer, julle weet wie julle is.

Dr Lizanne de Beer

Kyk hoe lyk ons nou…!
31/01/2026

Kyk hoe lyk ons nou…!

❤️❤️❤️❤️❤️
31/01/2026

❤️❤️❤️❤️❤️

31/01/2026
Hulle weer gesien vandag, spekvet en gesond, vir 3 de enting!Dankie Kakamas Diere Welsyn.Mense wat omgee
31/01/2026

Hulle weer gesien vandag, spekvet en gesond, vir 3 de enting!
Dankie Kakamas Diere Welsyn.
Mense wat omgee

26/01/2026

Lexi lyk pragtig. TVT behandeling gaan nog voort, maar dit lyk al 99% beter.
Dankie Kalahari Dierekliniek

Address

Ou Meulsentrum, Voortrekker Straat
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27544310057

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Dierekliniek:

Share

Category