19/06/2026
19 Junie 2026. Vandag 7 jaar gelede het jy ons hier agter gelaat met stukkende harte ons ou hartjie kind en daardie seer het nog nooit weg gegaan nie. Ons mis jou nog elke dag ons ou hartjie kind maar weet een van die dae ontmoet ons weer daar by die reënboog bruggie