La Di Da Yorkies

La Di Da Yorkies We are registered SACBR Yorkshire Terrier Breeders. We breed with traditional and exotic yorkies.

Kyk net ons cuteste babas wat na hulle nuwe huise toe is.🤗 Baie dankie vir al die fotos! Almal het liefdevolle huise gek...
12/03/2026

Kyk net ons cuteste babas wat na hulle nuwe huise toe is.🤗 Baie dankie vir al die fotos! Almal het liefdevolle huise gekry.❤️

Dankie Nicolene, van Bella wat so lekker ontspan!!
13/02/2026

Dankie Nicolene, van Bella wat so lekker ontspan!!

30/01/2026

Kosbare, slim en spelerige Biro yorkie seuntjie. 7 weke oud.

Ons twee woelige seuntjies vol persoonlikheid.
23/01/2026

Ons twee woelige seuntjies vol persoonlikheid.

Ons twee woelige reuntjies, vol persoonlikheid!!
23/01/2026

Ons twee woelige reuntjies, vol persoonlikheid!!

2 Pragtige Biro seuntjies.  Kyk hoe cute is ons.❤️
09/01/2026

2 Pragtige Biro seuntjies. Kyk hoe cute is ons.❤️

31/12/2025

BIRO bondeltjies vreugde. 🤗

22/12/2025

Die twee Boeties, Stoffel en Bennie, het PRET!

22/12/2025

Dis hoe 'n mens rond handloop 2 dae voor Kersfees wanneer jy besef jy het nie room gekoop vir die Triffle nie!

Ons werpsel van Mei maand.  Ons is so trots op hulle.🤗  Ai, dit is altyd swaar om hulle te groet wanneer hulle na hulle ...
12/08/2025

Ons werpsel van Mei maand. Ons is so trots op hulle.🤗 Ai, dit is altyd swaar om hulle te groet wanneer hulle na hulle nuwe huise toe gaan. Ons is so dankbaar dat die regte mense op elke hondjie se pad gestuur is om hulle baie liefde te gee. ❤️

Geniet die see, Stoffel!!
31/03/2025

Geniet die see, Stoffel!!

Address

Hermanus
7200

Telephone

+27838432170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Di Da Yorkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La Di Da Yorkies:

Share

Category