NoensieBytes

NoensieBytes Premium Products for Pets and their People at affordable prices. Heidelberg Gauteng (& Courier)
(1)

By NoensieBytes lewer ons puik diens en top kwaliteit produkte - elke dierekind is uniek (net soos hul mense)... sluit gerus vandag by ons familie aan! At NoensieBytes we care about humans who love their unique furkids: premium quality and excellent personalized service is our aim... Join our family today!

Oop vandag 8 - 12:30!
29/08/2026

Oop vandag 8 - 12:30!

Nuut op die rak!Low grain, Lam, Mini
27/08/2026

Nuut op die rak!
Low grain, Lam, Mini

🌟Lekker special!🌟Forum gebou, Pretoriusstr Heidelberg of Koerier landwyd
27/08/2026

🌟Lekker special!🌟
Forum gebou, Pretoriusstr Heidelberg of Koerier landwyd

Insperasie vir jul inkleur😉
27/08/2026

Insperasie vir jul inkleur😉

Dankie aan almal wat Pics kom optel! Ek is soooo opgewonde - lyk of die Adults allerhande kreatiewe planne het😉 as jy no...
26/08/2026

Dankie aan almal wat Pics kom optel! Ek is soooo opgewonde - lyk of die Adults allerhande kreatiewe planne het😉 as jy nog nie het nie, kom haal gerus by Forum Gebou, Pretoriusstr, Heidelberg en word deel van die pret projek!
🌟Onthou naam, ouderdom en telnr agterop🌟 asb. Geen AI - gebruik eie inisiatief & kreatiwiteit!!

Vandag is Internasionale Honde Dag!Plaas ‘n foto hieronder van die een of meer 🐾wat jou ge’rescue’ het❤️Ek begin met my ...
26/08/2026

Vandag is Internasionale Honde Dag!

Plaas ‘n foto hieronder van die een of meer 🐾wat jou ge’rescue’ het❤️

Ek begin met my Noensies😊

Oulike viervoete - spot the baby😉 dankie vir die deel!
25/08/2026

Oulike viervoete - spot the baby😉 dankie vir die deel!

25/08/2026
25/08/2026

Soooo lekker speel mens met ‘n NoensieBytes speelie!!

Komaan Heidelberg & surrounds..!!!!Weer tyd vir ‘n  lekker weggee 🛍️🎁!PAWSITIVE PICS ‘PICK’ Kom haal jou A4 Kiddies/...
24/08/2026

Komaan Heidelberg & surrounds..!!!!

Weer tyd vir ‘n  lekker weggee 🛍️🎁!

PAWSITIVE PICS ‘PICK’

Kom haal jou A4 Kiddies/Teen/Adult ‘Inkleur’blad en bring die voltooide blad terug (met jou Naam, Ouderdom en Kontaknommer agterop) om in te skryf vir ons Toekennings…

🌟3 Kategoriee🌟
Kiddies: 5 tot 9 jaar oud
Teens: 10 tot 13 jaar oud (ja dis cool en sal nie jou image breek)
Adults: ouer as 14 - dus onbeperk!!

So, jy het in 2026 ? Jaar oud geword - dis wat jou ouderdom vir deelname bepaal…

Wees Kreatief ☺️ mixed media welkom… jy mag inkleur, waterverf, pastel, spoeg en plak - wat jou ookal gelukkig maak💜 hul kan collars en bling bykry - possibilities are endless😊

Kompetisie sluit einde September 2026.

GO FOR IT!!!🐾❤️ Geen AI creations asb

Address

50 Pretoriusstr, Forum Building
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30

Telephone

+27727744252

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NoensieBytes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NoensieBytes:

Share