Harrismith Dierehospitaal

Call Directions Contact the business

Harrismith Dierehospitaal Ons is 'n gemengde praktyk waar álle diere, groot en klein, gehelp word.
AHrs emergencies 0798036373 After hours nr 079 803 6373

Harrismith Dierehospitaal se eie Dr Wim.Geen drama, geen stories. Net 'n goeie veearts wat sy werk ernstig opneem en elk...
05/11/2026

Harrismith Dierehospitaal se eie Dr Wim.
Geen drama, geen stories. Net 'n goeie veearts wat sy werk ernstig opneem en elke dier dieselfde respek gee.

Dankie, Dr Wim.

02/11/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dr Wim! 🥳🎉Aan ons gunsteling veearts – mag jou dag net so besonders wees soos die verski...
30/10/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Dr Wim! 🥳🎉

Aan ons gunsteling veearts – mag jou dag net so besonders wees soos die verskil wat jy elke dag in soveel mense en diere se lewens maak.

Dankie vir jou passie, geduld, omgee-hart en die liefde waarmee jy jou werk doen. Jy is beslis meer as net 'n veearts; jy is iemand op wie mens kan staatmaak wanneer ons viervoetige kinders jou nodig het. 🐾

Mag die nuwe lewensjaar vir jou oorvloedige seën, goeie gesondheid, vreugde, sukses en hope mooi oomblikke bring.

Geniet jou dag, Dr Wim! Jy verdien al die bederf.

**Van ons almal by Harrismith Dierehospitaal – ons waardeer jou!** 🐶🐱🎂

Wim Slabber

22/10/2026
Is jou hond of kat bang vir donderweer, vuurwerke of 'n rit in die kar?*CALMEZE bring natuurlike kalmering, sonder om hu...
13/10/2026

Is jou hond of kat bang vir donderweer, vuurwerke of 'n rit in die kar?*

CALMEZE bring natuurlike kalmering, sonder om hulle lomerig te maak.

Of dit nou donderweer, reis, veeartsbesoeke of vuurwerke is - CALMEZE help jou dier rustig en veilig voel.

Veilig • Nie-lomerig • Smaaklik • Vinnigwerkend
Net vir Honde & Katte.

Kry dit by Harrismith Dierehospitaal
058 623 0996 | Jou Plaaslike Veearts

Onthou ons afslag is aan tot die 7de November
11/10/2026

Onthou ons afslag is aan tot die 7de November

Address

Percy Street 73
Harrismith
9880

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27586230996

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harrismith Dierehospitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harrismith Dierehospitaal:

Shortcuts

Share

Category

Nearby pet stores & pet services


Other Veterinarians in Harrismith

Show All