Bosveld Dapple Worshondjies

Bosveld Dapple Worshondjies Miniatuur worshondjies met kleure soos Chocolate, Chocolate Dapple, Silwer Dapple, Swart en Tan.
(1)

Korthaar miniatuur reuntjie. Groblersdal 082 456 3064
07/05/2026

Korthaar miniatuur reuntjie. Groblersdal 082 456 3064

Kyk net hoe mooi is Basjan van Yolandie Terblanche Grobler !! Dankie vir die update en dat jy so mooi na hom kyk !!
02/05/2026

Kyk net hoe mooi is Basjan van Yolandie Terblanche Grobler !! Dankie vir die update en dat jy so mooi na hom kyk !!

SY HET HAAR FOREVER HUIS  GEKRY. Van Limpopo na Gauteng ! Korthaar sjokelade dapple sussie ! 6 wekies ! Groblersdal.
28/04/2026

SY HET HAAR FOREVER HUIS GEKRY. Van Limpopo na Gauteng ! Korthaar sjokelade dapple sussie ! 6 wekies ! Groblersdal.

Spanja is moeg na die dag ! 5 jaar oud en weeg 3.6 kg. Langhaar vreugde vir haar ma !
08/04/2026

Spanja is moeg na die dag ! 5 jaar oud en weeg 3.6 kg. Langhaar vreugde vir haar ma !

Korthaar cream Carmello geniet sy kos !
08/04/2026

Korthaar cream Carmello geniet sy kos !

Speeltyd !!
08/04/2026

Speeltyd !!

Van ons mooiste langhaar babatjies ! (Nie beskikbaar nie)
08/04/2026

Van ons mooiste langhaar babatjies ! (Nie beskikbaar nie)

Welkom by ons Bosveld Dapple familie Nikita !!
14/02/2026

Welkom by ons Bosveld Dapple familie Nikita !!

Sjokelade korthaar tefies !
13/02/2026

Sjokelade korthaar tefies !

Korthaar boeties !
13/02/2026

Korthaar boeties !

Address

Groblersdal

Telephone

+27824563064

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Dapple Worshondjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category