Die Boer Stal

Die Boer Stal Die Boer Stal is in George geleë. Ons is 'n Perdrysentrum, ons bied binne- en buite livery, ponieri

Ruvoer / Roughage Lucern Bales R110 per balePrima Grade Lucern +- 35kg R160 per baleOathay/Hawer R100 per baleChaff +-15...
24/06/2022


Ruvoer / Roughage

Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag


[email protected]

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.🐴❤️Die Bo...
23/06/2022

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.🐴❤️

Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Ons het n awesome personeel wat toegewy is aan jou perde se behoeftes.

www.dieboerstal.co.za
[email protected]

Goeie more🌞Die Boer Stal is in George geleë. Ons is n Perdryskool en sentrum. Vir meer inligting oor ons toekomstige ont...
20/06/2022

Goeie more🌞
Die Boer Stal is in George geleë. Ons is n Perdryskool en sentrum. Vir meer inligting oor ons toekomstige ontwikkelings en gebeure, stuur vir ons n epos - [email protected]
Of volg ons Blad - 🐴💙

Vir die jong span Diere DonderdagFassinerende feite oor Perde 🐴- 'N Perd se ouderdom kan deur sy tande beraam word- Perd...
16/06/2022

Vir die jong span
Diere Donderdag
Fassinerende feite oor Perde 🐴
- 'N Perd se ouderdom kan deur sy tande beraam word
- Perde kan leef om meer as 30 jaar oud te wees
- Perde is Herbivore
- 'n Manlike perd is 'n hings en 'n vroulike perd is 'n merrie
- Die algemene term vir 'n jong perd is 'n vul
- Die perd se hoef is eintlik die vergrote nael van die middeltoon.
Lees meer - https://af.wikipedia.org/wiki/Perd
🐴🦉🐶🐗
Stuur vir ons n epos [email protected]
www.dieboerstal.co.za

Die Boer StalOns verkoop ruvoer 🌾We sell roughagevir meer inligting besoek ons webwerfhttps://www.dieboerstal.co.za/faci...
10/06/2022

Die Boer Stal
Ons verkoop ruvoer 🌾
We sell roughage
vir meer inligting besoek ons webwerf
https://www.dieboerstal.co.za/facilities
Stuur ons n epos
[email protected]

Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Ken jy al die name van die groente?🥦🥒🍅🥑Druk, lamineer en gebruik as n legkaaart.Die Boer Stal    www.dieboerstal.co.za
09/06/2022

Ken jy al die name van die groente?🥦🥒🍅🥑
Druk, lamineer en gebruik as n legkaaart.
Die Boer Stal


www.dieboerstal.co.za

Die Boer Stal is 'n Perdrysentrum in George geleë, ons bied binne- en buite livery (stalle) aan vir Perde, ons gee ook l...
07/06/2022

Die Boer Stal is 'n Perdrysentrum in George geleë, ons bied binne- en buite livery (stalle) aan vir Perde, ons gee ook lesse oor ruiterkuns en perdeskou opleiding.🏇 Tans het ons 'n dresseerarena, oefenarena en 2 lunge ringe. Ons het die volgende ruvoer beskikbaar - Lucerne, Oathay, Chaff. 🌾
Vir meer inligting
www.dieboerstal.co.za
Like ons Facebook blad
Boer Stal
083 532 5338
[email protected]

Ruvoer / Roughage Lucern Bales R110 per balePrima Grade Lucern +- 35kg R160 per baleOathay/Hawer R100 per baleChaff +-15...
06/06/2022


Ruvoer / Roughage
Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag

Address

Vleifarm, Sinskabrug
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boer Stal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share