Little Paw Spa

Little Paw Spa Home based Dog grooming Spa for all Small - Medium breed dogs

Your pup is groomed in a Gentle, Cari Outside and Inside Play area for pups

Fluffy (tannie se mannetjie)Jou liefdevolle en lekker soentjies gaan die tannie so baie mis😥Jy was so n oulike en baie s...
22/05/2026

Fluffy (tannie se mannetjie)

Jou liefdevolle en lekker soentjies gaan die tannie so baie mis😥
Jy was so n oulike en baie soet seuna en het altyd so lekker gekuier by die salon en al die maaitjies geniet🤗

My innige meegevoel aan Mamma Reinet en familie

RIV pragtig gesiggie 🌈🐾

🐩Ek wil net 'n oomblik neem om 'n groot dankie te sê aan al my wonderlike kliënte. 🌸🐾Dankie vir nog 'n jaar van liefde, ...
24/12/2025

🐩Ek wil net 'n oomblik neem om 'n groot dankie te sê aan al my wonderlike kliënte. 🌸🐾

Dankie vir nog 'n jaar van liefde, lekker lag en soms n traan of 2, ek is so geseënd om kliënte soos julle te hê 🤗💗

Dankie vir al die geskenke, kaartjies en bederf die seisoen, dit beteken soveel vir my.🎁

Daaglikse 'furry cuddles' en lekker soene maak elke dag die moeitewerd en is die rede waarom ek lief is vir elke lyfie wat ek die kans kry om te bederf. 😘🐶

Dankie vir julle vertroue in my dit is vir my 'n eer om julle geliefde 4 voet lyfies te versorg en ek is ewig dankbaar vir elkeen se volgehoue ondersteuning en lojaliteit teenoor my en Little Paw Spa 🤗

Van my hart na julle s'n, weereens Baie Dankie!🙏🏻

Ek sien uit daarna om julle almal weer te sien in die nuwe jaar. 🧨
Mag 2026 nog meer goeie herhinderinge en lekker bederfies inhou. 🐩

'n Vriendelike herinnering dat Little Paw Spa nou gesluit is tot Maandag 12 Januarie 2026 vir die Kers vakansie.🎅🤶🎄

Alle voor af bespreekte afsprake vir 2026 wat nog nie aan gestuur is nie sal uitgaan voor Little Paw Spa oop maak🤗

'n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2026 aan elkeen.🎄💥

Little Paw Spa liefde en groete 🐾
LoMari🌸

🐩🐶Die lyfies het bietjie gepronk vir die tannie om op hul beste te lyk vir die vakansie...📸🐾Geseënde Kersfees!🎄🤶🎅
23/12/2025

🐩🐶Die lyfies het bietjie gepronk vir die tannie om op hul beste te lyk vir die vakansie...📸🐾

Geseënde Kersfees!🎄🤶🎅

Address

Hortensia Avenue
George South
6530

Telephone

+27744795781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Paw Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category