20/03/2019
hierso is n paar voorbeelde.. van die goedjies wat ons maak .. soos jy hom wil he.. jy kan die kleur kies grotte kies kies wat jy wil op he.. jy kan sakkies by sit as jy wil alles word gemaak op gestelling.. ek vra 50% van die bedrag op bestelling en pos geld is ekstra.. kontak my gerus vir ons honne kind se eie bedjie volgens u smaak en sy persoonlikheid..
kontak my op.. 0720927757 :lindie swart