Frankfort Dierekliniek

Frankfort Dierekliniek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Frankfort Dierekliniek, Veterinarian, Skoulaan Skougronde, Frankfort.

Dr Dries berig die volgende: Dagga of Ma*****na is skaars gewettig vir medisinale gebruik en ons het alreeds n hond gekr...
23/05/2017

Dr Dries berig die volgende: Dagga of Ma*****na is skaars gewettig vir medisinale gebruik en ons het alreeds n hond gekry met vergiftiging daarvan.
Die hond se gedrag het verander-as hy hom los raak hy aan die slaap en as jy aan sy kop raak het hy na die sterre gestaar.
Simptome is die volgende: Hond loop moeilik, hipotermie, lae bloeddruk, stadige pols, speekselvloei, vomeer, eet nie en urineer sonder beheer. Later diarree en begin skree. Koma en dood kan volg.
Simptome kan aanhou vir n paar dae omdat gif in vet gestoor word.
Hierdie hond is simptomaties behandel en was op n drip vir n paar dae en het gelukkig volkome herstel.
Bere jou "medisyne" waar honde en kinders dit nie kan kry nie.

As iemand my dalk ken skakel asb Frankfort Dierekliniek-asb ek is verlore!!!!
08/05/2017

As iemand my dalk ken skakel asb Frankfort Dierekliniek-asb ek is verlore!!!!

26/04/2017
Hallo julle ken iemand my dalk?- ek is gistermiddag op die Villierspad opgetel-skakel asb 0588131044 as iemand my ken-ba...
13/04/2017

Hallo julle ken iemand my dalk?- ek is gistermiddag op die Villierspad opgetel-skakel asb 0588131044 as iemand my ken-baie dankie!!!

My beste maatjie het sy been gebreek die naweek-Dr Dries moet n operasie op hom doen en ek wag geduldig!!!
13/02/2017

My beste maatjie het sy been gebreek die naweek-Dr Dries moet n operasie op hom doen en ek wag geduldig!!!

My boetie is in die hospitaal en ek mis hom baie😢
08/02/2017

My boetie is in die hospitaal en ek mis hom baie😢

Stink jou hond se asem?-Wanneer laas het jy na sy of haar tande gekyk?-veral na die kante van die agterste tande.  Kyk m...
05/02/2017

Stink jou hond se asem?-Wanneer laas het jy na sy of haar tande gekyk?-veral na die kante van die agterste tande. Kyk mooi en maak n afspraak by Frankfort Dierekliniek om hulle skoon te maak-Ons het n laser skoonmaker wat tande nuut laat lyk-kyk na ons fotos van 'before' and 'after'

02/02/2017

- FRANKFORT DIEREKLINIEK -Ontvangsdame gesoek-Rekenaar kennis n vereiste(pastel)-
Vriendelik,Geduldig en Hulpvaardig-bring jou CV na Frankfort Dierekliniek-skakel 05881-31044 vir meer inligting!

Hallo julle-my naam is Willempie en ek is verlore-as iemand my sien skakel asb dadelik na Frankfort Dierekliniek-hul wee...
16/12/2016

Hallo julle-my naam is Willempie en ek is verlore-as iemand my sien skakel asb dadelik na Frankfort Dierekliniek-hul weet wie my eienaar is!!!!

Dankie vir almal wat help soek het-ek het my huis gekry!!!
09/11/2016

Dankie vir almal wat help soek het-ek het my huis gekry!!!

Address

Skoulaan Skougronde
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frankfort Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category