Von Krötz Kennels

Von Krötz Kennels *Boarding kennels for Dogs AND Cats. *Dog & cat grooming.
*Vet-shop catering for pet products.
*Anim Ons het ook ons Veeartse, wat op ons perseel beskikbaar is.

Ons Lente "Spesiale" aanbiedinge‼️Kontak: 073 144 3240 05881-33744
13/08/2025

Ons Lente "Spesiale" aanbiedinge‼️

Kontak: 073 144 3240
05881-33744

Asb🙏 Please  🙏....Die besoekers in ons Kennels, het paneel verwarmers wat hulle lekker snoesig en warm hou..
09/06/2025

Asb🙏 Please 🙏....
Die besoekers in ons Kennels, het paneel verwarmers wat hulle lekker snoesig en warm hou..

Von Krötz Kennels borg met trots: Frankfort Voortrekkers ‼️Elke kamp is ñ bou blok, vir ons kinders se toekoms..Help ons...
04/06/2025

Von Krötz Kennels borg met trots: Frankfort Voortrekkers ‼️

Elke kamp is ñ bou blok, vir ons kinders se toekoms..

Help ons, borg ñ kind 🙏🙏

Gelukkige Moedersdag, aan al ons Honde Mamma's....Asook ons mens Moeders 🌻🌷🌼🪻⚘️🌹🥀
10/05/2025

Gelukkige Moedersdag, aan al ons Honde Mamma's....
Asook ons mens Moeders 🌻🌷🌼🪻⚘️🌹🥀

30/04/2025

Ons is Donderdag, 1 Mei OOP: 08h00 - 12h00‼️
Slegs Kennels en Deli, die Salon is GESLUIT.

VRYDAG, besigheids ure: 07h30 - 17h00.

Geniet die kort week

Vir elke, waardeerde kliënt en familie ..
17/04/2025

Vir elke, waardeerde kliënt en familie ..

Von Krotz Kennels Paas Naweek Besigheidsure:
15/04/2025

Von Krotz Kennels Paas Naweek
Besigheidsure:

Essie verjaar vandag🎁🎁Ons beste, in die geweste‼️Altyd vriendelik, behulpsaam en uiters professioneel...dankie Es🙏Ons wa...
19/03/2025

Essie verjaar vandag🎁🎁

Ons beste, in die geweste‼️
Altyd vriendelik, behulpsaam en uiters professioneel...dankie Es🙏

Ons waardeer jou....

Ons honde kinders is ook deel van "Terug skool toe"...☆Ons offer SLEGS volgende week, alle Salon besoeke wat ontwurm beh...
17/01/2025

Ons honde kinders is ook deel van "Terug skool toe"...
☆Ons offer SLEGS volgende week, alle Salon besoeke wat ontwurm behandeling verlang @ -10% afslag...

Ons Besigheids ure vir oud en nuwe jaar🎆🎇🎊🎉Dankie vir een en elke kliënt 🐾🐾 se ondersteuning en liefde!!Ons, von Krötz-s...
30/12/2024

Ons Besigheids ure vir oud en nuwe jaar🎆🎇🎊🎉
Dankie vir een en elke kliënt 🐾🐾 se ondersteuning en liefde!!
Ons, von Krötz-span, wens julle nét die beste vir 2025✨️
Mag almal se nuwe-jaars pad, besaai wees met Voorspoed en Genade🙏🙏

Geseënde Christus fees....Blessed Christmas....
23/12/2024

Geseënde Christus fees....
Blessed Christmas....

Geseënde Paasfees aan al ons kliënte 🐇Mag julle almal veilig reis asook julle rustyd waardeer🐇
01/04/2024

Geseënde Paasfees aan al ons kliënte 🐇
Mag julle almal veilig reis asook julle rustyd waardeer🐇

Address

2nd Industria Avenue
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:45 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:45 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00
Sunday 17:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Von Krötz Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Von Krötz Kennels:

Share

Category