Tossels en Krulle Honde Salon

Tossels en Krulle Honde Salon Dienstes beskikbaar was; skeer; tandeborsel;toonnael versorging.ons hou van pamperlang en liefies gee.

01/11/2017
Vandag was ons weer lekker gepamper by tannie nicole by die salon dankie tannie miese vir die pamper van oreo gebrekkie ...
19/08/2017

Vandag was ons weer lekker gepamper by tannie nicole by die salon dankie tannie miese vir die pamper van oreo gebrekkie en dinky dankie tannie mariska vir die pamper van minky en pokkols.nou voel ons weer lekker en ruik somer beter.

31/12/2016

Wel so het die laaste dag van 2016 aan gebreek en ons het af gesluit tot die nuwe jaar 2017 mag almal n uitsteekende nuwe jaar in gaan en alles wat goed is en mooi is vir julle toekom voorentoe,ek wil ook net baie dankie se aan elk een wat ons ondersteun het by die salon en ek wil ook graag dankie se aan my staf vir al julle harde werk deur die jaar mag julle almal n geseende jaar he voorentoe en almal wat op verlof is of op die pad is mag julle veilig terug reis huis toe.Die salon sal weer heropen volgende week dinsdag groete nicole en tossels en krulle honde salon.

Happy New year / Voorspoedige nuwe jaar

Vir almal liefde nicole en gesin.

Geseende kersfees an al my kliente en vriende mag julle n vreugde volle feestyd he en n voorspoedige nuwe jaar mag julle...
24/12/2016

Geseende kersfees an al my kliente en vriende mag julle n vreugde volle feestyd he en n voorspoedige nuwe jaar mag julle jaar voorentoe vol liefde,vreude en hoop wees en baie dankie aan elke liewe een wat ons deur die jaar ondersteun het by die honde salon en julle diere kinders bederf het mag julle diere kinders ook n geseende kersfees he,sien almal volgende jaar weer ###.Liefde en groete nicole van tossels en krulle honde salon.

15/12/2016

More more almal wil net laat weet die winkel sal more oop wees as julle die diere kinders wil wat vir n lekker bederfie.groete tossels en krulle span.

Dagse almal ek was vanoggend by tossels en krulle honde salon en het die lekkerste liefdevolle pamperlang gekry en hulle...
07/12/2016

Dagse almal ek was vanoggend by tossels en krulle honde salon en het die lekkerste liefdevolle pamperlang gekry en hulle het my bietjie ge kleur lyk ek nie te mooi nie baie dankie tannie amanda,tannie gerda en span vir julle wonderlike werk.julle is puik en tops.

25/11/2016

Goeie dag aan al my kliente en nuwe kliente tossels en krulle honde salon bied n kersfes speçial aan van more 26/11/16 -30/12/16 alle dienstes sal 10%afslag wees en mag julle almal n geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar he groete en liefde nicole en staff van Tossels en krulle hondesalon.

22/11/2016

Hi almal en my kliente ek wil net laat weet ek is nie toe nie ek is nog altyd oop en nog steeds langs willys hardeware winkel so voel gerus en vry om julle diere kinders te bring vir n lekker lifdevolle pamperlang en bederfie groete nicole .

10/11/2016

Hi almal ek wil net groot asb vra as iemand n swart en bruin klein bokkie hondjie gesien het of het sy het weg geraak in die omgewing van 44kruis straat sy het n pienk bandjie om haar nek met n ronde tag op sy is my baba daar is n beloning uit vir haar baie dankie nicole oberholzer 0763785496.

Spidie en cody het hulle grooming geniet by tossels en krulle honde salon dankie tannie nicole en carla ons lyk nou wer ...
08/08/2016

Spidie en cody het hulle grooming geniet by tossels en krulle honde salon dankie tannie nicole en carla ons lyk nou wer mooi.

26/01/2016

Aan al my kliente!
Tossels en krulle bied n Klient van die maand kompetisie aan van die 1ste februarie.
Hoe meer besoeke hoe groter die kans.
Trekking vind plaas op 29 februarie 2016 by Tossels en krulle;trekking sal gedoen word deur n buite stander.
Die wenner sal gekontak word en Sal op Tossels en krulle se fb blad gesit word.
Baie dankie Nicole.

Hello almal my naam is peanut en ek het my dag by tossels en krulle Honde salon geniet hulle weet net hoe om ons te pamp...
15/12/2015

Hello almal my naam is peanut en ek het my dag by tossels en krulle Honde salon geniet hulle weet net hoe om ons te pamperlang julle is wonderlik baie dankie tannie Nicole end martin.

Address

11 Pretorius Straat
Fochville
2515

Telephone

+27763785496

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tossels en Krulle Honde Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category